Yandré + Amoné – De Oude Meul, Oudsthoorn

Posted by Juné Joubert on September 25th, 2010

Yandré en Amoné is getroud!

They got married in Oudtshoorn, where they grew up. What a gorgeous setting! I loved the openness, AND mountains, half-karoo, greenery; family and friends celebrating; and off course, traveling one of the most scenic routes to get there! Although it seemed at times that we were going to have to shoot in the rain, God kept the weather silent, and the clouds made for beautiful pictures! But off course, this couple’s pure hearts of love towards one another and God was the most evident ingredient to their special day. It was an honour to be there as photographer, and friend.

Baie baie geluk julle twee! Ons almal is uit ons nate uit bly vir julle! Ek hoop julle geniet die voorsmakie…

………………………….

>> PLEASE CLICK HERE FOR COMPLETE GALLERY <<

………………………….

Nastassja maak vir Amoné lag. Her joke:
Quoting King Julian in Madagascar:
“I would love to become a professional whistler. I’m pretty amazing at it now, but I wanna get, like, even better. (Whistles)”
.. hear it for yourself! click here (:

Have anyone seen that excellent shortfilm “Boundin”? He He! Anycase, dankie Michael, jy was ‘n uitstekende assistent!

………………………….

>> PLEASE CLICK HERE FOR COMPLETE GALLERY <<

………………………….

Tags: , ,

16 Responses to “Yandré + Amoné – De Oude Meul, Oudsthoorn”

  1. René Lamprecht

    Dit is regtig amazing foto’s! En Amoné en Yandré het so stunning gelyk… Is so bly ek kon deel wees van die newly weds se groot dag!

  2. oh my good golly gosh what amazing photos – i want to get married again now!!!!!

  3. Nicola Pretorius

    So mooi Juné! Well done.

  4. Meisie, sulke mooi foties! Wow, so mooi!

  5. These are so beautiful!!!! Did you get my email? VERY EXCITED!!!!

  6. vars varser varste! Dis tone-krul-van-lekkerkry-mooi foties Juné!

  7. woaw well done Juné!! pragtage foto’s!! die wide angle een lyk soos uit ‘n movie!! beautiful!

  8. Amone, jy is ‘n pragtige bruid! Geluk vir julle en stunning shots June, love hoe God die natuur agtermekaar kry vir Sy kinders. (en die steel shots van Werner is classic!) x

  9. Oudste niggie Liz

    Gee Whizz….niggie – jy en jou man lyk soooo mooi….stunning pics!!!

  10. Juné, jy kry dit reg om regtig die “essence” van elke oomblik op kamera te vang. Die foto’s is pragtig…maak dit seker makliker vir jou as die bruid beelskoon is :)

  11. Marike Meyer

    WOW!!!!
    Dit is ongelooflike fotos!!!Mens voel sommer elke emosie in die fotos aan.
    STUNNING!

  12. Cara Landman

    PRAGTIGE fotos Ams!!! Stunning STUNNING!! Dankie ook June…al kon ek nie die spesiale dag bywoon nie…het dit nou gevoel of ek daar was. Jou fotos leef! =)

  13. Lezanne Stoffberg (amper Fieuw)

    June, jy neem so mooi af! Sien so uit na ons groot dag!

  14. stunning fotos Juné! die 3de laaste een is AMAZING!!

  15. Yandré&Amoné

    Juné, dankie vir ons pragtige troufoto’s – weet dis ‘n tydjie terug, voel soos gister.
    Die dag was wonderlik – die Here het ons troudag so spesiaal gemaak.
    Fotosessies maak my (die bruid) altyd bietjie senuweeagtig – veral as die fokus meestal op jou is. MAAR die foto’s was soveel fun op die ou einde. Ek raai Juné Joubert aan vir enige troue. Sy laat mens op jou gemak voel. Ons het baie gelag en dit vreeslik geniet.
    Juné, deur na die foto’s te kyk, sal ons altyd onthou hoe getrou die Here is en dankie dat jy jou talente gebruik om eer tot Sy Naam te bring
    Liefde Yandré&Amoné

  16. Wow… baie mooi

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex