Walter + Lezanne | Engagement Shoot

Posted by Juné Joubert on August 27th, 2010

Walter en Lezanne are getting married on 10 Desember!!

Al wat ek kan sê vir nou is, julle is vrekkies oulik! En jul liefde loop oor. Ek sien so uit na julle troue!

And for the rest..  watch this space.

To be continued…

………………………….

>> PLEASE CLICK HERE FOR COMPLETE GALLERY <<

………………………….

………………………….

>> PLEASE CLICK HERE FOR COMPLETE GALLERY <<

………………………….

Tags: ,

6 Responses to “Walter + Lezanne | Engagement Shoot”

  1. Dankie June! Wow, jy het so ‘n special touch met die foto’s. Ek het elke oomblik so geniet!

  2. Hi Junes, wow, jou fotos raak elke keer beter:-) die couple lyk vrek oulik en gelukkig:-) lekker dagie

  3. Jou foto’s is so stunning! Lekker variasie in hierdie shoot, beautiful!

  4. WOW!! Dis stunning!

  5. Wow ja! Baie goed gedoen Junstes! Kleure,lig,framing,skaduwees! En jy ook Wallies,lookin good!My favourite no.68!Baie goed!en 62,71!

  6. Lovit June!! Rerig stunning, sien soooooooooo uit om saam jou te werk!!! Pragtige kleure en lig <3

Leave a Comment