Uli + Louise | City Hall, Malmesbury

Posted by Juné Joubert on April 2nd, 2011

I enjoyed this wedding so much! (even though I had to slip away from my husband, on one of the toughest days of the Cape Epic (:  This couple just made it worth the while!) They are gorgeous and lots of fun! We had to literally chase the sunset, and together with the clouds and their smiles it was absolutely beautiful!
.. check out for my brother.. he was one of the best men .. thus my moment to “showcase” him a bit! (skew grin)..

Baie dankie Uli en Louise – julle twee was great!! Louise, jy is stunning! Ek glo julle gaan ‘n wonderlike huwelik he, altyd!

Dankie ook vir Lindy, wie weereens haarself afgesloof het om my te help!

 

Onder:  My broer (Wicus) met sy arms vol ” L I E F D E ” .. ha!

 

Tags: ,

21 Responses to “Uli + Louise | City Hall, Malmesbury”

  1. Linda Ferreira

    Wow… absoluut stunning! Julle is pragtig.

  2. June, dit is sooo stunning! Love die pers muur! Jou sagte editing! Lovit! Lovit! Lovit!

  3. Love dit!!!!

  4. Carna van Baalen

    Whiesie en Uli – dis stunning fotos! Was ‘n voorreg om die dag met julle te kon deel x0x0

  5. Robyn Rickers

    /impeccable!!/

  6. louise & uli, jull is pragtig saam! *

  7. MARCEL PRETORIUS

    Sjoe, June….die foto’s is pragtig! Ek kan nie wag om die res te sien nie. Die 2 kom more terug van honeymoon af en hulle is ook seker dood van nuuskierigheid.

  8. Inge Schreuder

    Beeldskoon!!!! Pragtige fotos

  9. Ronel van Wyk

    Dit is ongelooflike mooi foto’s! 10 uit 10 vi d fotograaf,ma uli en louise,sonder jul 2 in d foto’s sou dt ni sulke perfekte foto’s maak ni! Dis asemrowend mooi!Julle lyk sooo mooi! Mag d res v jul huwelik net so mooi en liefdevol wees soos hierdie mooi dag en foto’s!

  10. Carol Steyn

    STUNNING pics julle!!! WOW!!*C

  11. love jou foties soos altyd!!!

  12. Die Rademeyers

    Stunning foto’s!!! Julle is pragtigxxx

  13. Liezl Bester

    Baie mooi julle 2tjie’s!

  14. Knop in die keel!

  15. Orelia Lubbe

    Pragtige Fotos! Wow!

  16. wow…June…ek het nie woorde nie!jou foto’s lyk so flippen cool!!!!! so talented you are, so talented!!what a blessing to work with you!

  17. Beautiful! Well done june en models! ;-)

  18. Anneline van der Westhuizen

    Ai Louise, jy het so pragtig gelyk op jou troudag en die bruidegom net so cute!

  19. Lisa&Marli

    rerig mooi foto’s… hoop julle is sommer baie gelukkig :)

  20. Sjoe maar julle foto’s is pragtig! Was so lekker om deel te kon wees van julle dag. Jy was ‘n pragtige bruid en dankie vir die voorreg om deel te kon hê aan alles! Gods rykste seën bid ek julle toe.
    x

  21. I like I like!!!!
    Hey, en kyk net vir Malmesbury!! :)
    BeAutifuL!!!!
    Louise, Jy is pragtig!!!

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex