Tiaan + Thea | Eensgezind, Philadelphia

Posted by Juné Joubert on June 4th, 2011

Tiaan and Thea is married! I remember meeting them, and then doing their engagement shoot (see the photos here ), and thinking throughout: These two get it.. They see each other. It looks like they really know the other, and chooses to love wholeheartedly. Although having their wedding day nested into winter, it worked out beautifully! Slight rain for a bit, slight sunshine for a bit.. and when this happens, of course you know that the light is awesome!!! Philadelphia is a small treasure of a tiny little town! Never knew it! Definitely going back there in my own time. It’s stacked with character. This is where they got married. And their reception was at Eensgezind – a great venue.

Baie dankie julle twee, dat ons deel van julle dag kon uitmaak! Bly so eg lief vir mekaar! Dankie ook dat julle die koue geveg het.. die kar se verwarmer het darem ietwat gehelp ;)

Baie dankie ook vir Lindy, my assistent! (:

 

Tags: , , ,

21 Responses to “Tiaan + Thea | Eensgezind, Philadelphia”

  1. Sunette van Zyl

    S_T_U_N_N_I_N_G!!! Mooiste troufoto’s ooit! En boonop was dit ‘n baie lekker troue!

  2. Al wat ek op die oomblik kan doen is glimlag… My hart is bly! Pragtige fotos van ‘n pragtige dag!

  3. Die twee met die kat is so cute!!

  4. Charné du Mont

    Ai, hoe lekker pik ek trane! Wat ‘n ongelooflike troue, en stunning, stunning couple! Julle twee is AWESOME :)

  5. Evette Fourie

    WOW!!! Julle 2 het regtig stunning gelyk!! Weereens baie geluk!! Hoop julle geniet julle gatte uit op die honeymoon ;)

  6. Helen Joy Clark

    Gorgeous People….Stunning Day! Amazing Pics…Well done June!!!! x HJ

  7. Carmen v.Z

    Absoluut asemrowend.

  8. Regtig Stunning julle twee en julle lyk baie gelukkig. Weereens geluk.

  9. So Mooi! Mal oor die foto waar sy so lekker lag :)

  10. Robert/Noeline

    Pragtige onthou van ‘n spesiale dag. Dankbaar ons kon deel daarin.

  11. Great foto’s van die troue! Ek wens julle alles wat mooi is vir die jare wat voorle. :)

  12. THEA!!! Wow, wow, wow, so happy vir julle:-) Kannie wag tot ek kan hoor oor honeymoon nie. Jy lyk GORGEOUS! Well done June;-)

  13. Absolute stunning photos! Thea’s personality and her laugh is really captured SO beautifully here. What a beautiful bride! Congrats again!

  14. Vera Hougaard

    Hi daar julle twee. Julle het pragtig gelyk en baie geluk! Geniet julle nuwe lewe saam.
    Groete
    Vera

  15. Madelaine Kriel

    Ongeflippenlooflikmooi!! Julle lyk soos twee engele!!

  16. Meekaeel Benjamin

    Hi guys. you picked it on a perfect day!!! awsome pics and wedding!!!

  17. Almari Olivier

    Julle het pragtig gelyk en die liefde en geluk straal absoluut uit elke foto! Baie geluk en seen vir die saamstap vorentoe!

  18. dis pragtig june!! jy capture pure joy! :)

  19. Lauren Lewis

    Wow guys! Absolutely amazing! I hope you have a wonderful life together!

  20. Marlene Celliers

    JULLE HET STUNNING GELYK!!!!!!!!!! AWESOME FOTOS!!!!!!!!!!!

  21. DALENE CELLIERS

    MOOI BLY MAAR MOOI VERAL AS DIT UIT DIE HART KOM !!!!!!!!!!!
    BEWAAR DIT EN BLY SO LEEF. ASEMROWEND !

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex