Tiaan + Thea | Engagement Shoot

Posted by Juné Joubert on May 16th, 2011

 

We did Tiaan and Thea’s engagement shoot in Paarl and it was the first morning that I saw a little bit of snow on a few mountaintops – and we could feel it! (: I love the “wintery colours” for a change.. We had a good time geting to know one another a bit better. Their wedding is right around the corner!! : 4th of June! So keep a look out for their wedding photos!

Dankie julle – julle is so sweet met mekaar ! En ‘n mooi couple..
Hoop julle geniet die voorsmakie!

Tags: ,

15 Responses to “Tiaan + Thea | Engagement Shoot”

  1. Juné!!!! Dis awesome!!! Was erg koud :) Ons lag nou nog. Sien uit na die 4de

  2. Charné du Mont

    WOW!! WOW!! WOW!! Ek sit hier met trane in my oë……..kan nie wag tot die troue nie! Die foto’s is ONGELOOFLIK mooi, AND I CAN FEEL THE LOVE ♥ Mag God julle huwelik seën met liefde en geluk, julle verdien net die beste in die lewe!! xx

  3. WOW!!!!!!!! dis pragtig julle 2!!!!!!!!!

  4. I love these photo’s!! :) The last one is just the best!!

  5. Dit is regtig pragtig julle.

  6. Carmen v.Z

    Julle Lyk Absoluut stunning!
    As dit ‘n voorsmakieis van hoe mooi jul trou foto’s gaan wees… wow…. kan nie wag nie.

    Good Job June.

  7. Jodie Johnson

    Baie mooi!

  8. DALENE CELLIERS

    Tiaan en Thea BAIE GELUK MET JUL VERLOWING, Mag dit die begin wees van GROOT DROME EN
    BAIE PLESIER. MAG LIEFDE EN GELUK SOOS SONSTRALE OOR JULE LEWENSPAD SKYN.
    WAARDEER DAT JULLE DIT VIR MY GESTUUR HET.
    ENJOY !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  9. Jis ek kry hoendervleis! Wow:-) Thea- kyk hoe mooi lyk jou oE!! Julle lyk soos magazine models hier.. Baie excited vir julle! Blessings, L.

  10. Anke Baumler

    Dit is so stunning! Julle is beautiful saam Xxx

  11. Francois

    Tiaan & Thea
    Baie mooi, awesome.
    Well done…

  12. Wow,
    This is an awesome site to behold. You guys look so cute.

    Congrats Thea and Tiaan

  13. Tannie Thersia Fourie

    Dit is so mooi en jul lyk stunning!! Tannie-hulle is ook in Junie die 29ste getroud en die berge was vol sneeu en vrek koud,maar die harte het warm geklop!!

  14. WOW!!! Die foto’s is stunning! As dit hoe die verlowings-fotos lyk kan ek nie indink hoe mooi die trou fotos gan wees nie!!! Shoe, God is goed!x

  15. Louis + Evette Fourie

    Julle twee lyk baie stunning!! Kan nie wag om jul te sien op die groot dag nie!!

Leave a Comment