Thys & Liezl | Molenvliet, Stellenbosch

Posted by Juné Joubert on October 15th, 2013

 

So I had a month-long visit in September .. to do some weddings, and see old friends,fam & acquaintances  … was planning to go to my favourite dentist .. but instead she booked me for her wedding on the first weekend … although I was bumped not getting an appointment … it was over-the-cherry-on-top worth it to shoot her wedding! They’re an all-out-couple! Their wedding was gorgeously stylish, vol pret&plesier, good food, thys sang “what makes you beautiful”(one direction) to Liezl, when doing his speech (he nailed it!) .. and and and ..

Ek hoop julle geniet die voorsmakie! En weereens dankie!

A big thanks to my awesome assistant of the day: Claire Harries

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

………………………………..

Venue: Molenvliet
Koordineerder: Sven van WCollaboration
Bruid, strooimeisies en ma van bruid se rok – Deon Oelofse 0736252246
Hare en grimering: Alicia Robinson (Melted Toffee)
Ringe: Lindsay Cummins (071 689 8674)
Skryfbehoeftes: Liefieding (Madele Nel 072 797 4973)
Print op koffiebekers – Onirik Print (sam@onirik.co.za)
Borsspelde en geel rokkie van bruid – Fraai Meraai Ontwerp
Blomme en dekor – Leipzig
Kos – Annelize Buchanan catering
Bruid en bruidegom koekies – Meel en Kaneel (meelenkaneel@gmail.com)
Musiek – Hungarian trio
Klank en DJ – John Oosthuizen
Photobooth – Kiki Photobooth
Houtmannetjies en vroutjies – Crafty U (crafty-u@telkomsa.net)
Bier – Ampie Kruger van Wild Clover Brewery
Tent vir pre drinks: To-nets

Tags: , ,

45 Responses to “Thys & Liezl | Molenvliet, Stellenbosch”

  1. SO SO SO mooi!!! BAie geluk Liezl en Thys!!!

  2. Baie mooi Juné!!!

  3. LOVE die pics! Dis super special, Thys! Awesome!!!!

  4. stunning!!!!!!!!!!!

  5. Well done, June! You did an amazing job! Wow! x

  6. ONGELOOFLIK!!!!!!!!!!!! WOW!!!! Love dit!!

  7. Beautiful!!!! Lyk of dit ‘n baie lekker troue was!!!

  8. Liefste Lizl en Thys

    Dit was ‘n asemrowende mooi troue en julle is defnitief “a match made in heaven”!!!Mag God julle in oorvloed seen!!!!xxxx

  9. Een van die stylvolste en mooiste troues nog, wow. Dit was nou so lekker om na te kyk. Thys was in my klas op skool en dit is amazing om te sien hoe hulle mekaar net adore. God se beste vir julle Brinke!

  10. Chrisna Viljoen

    LOVE LOVE LOVE die ene met die takke!
    Lekke Thys :)

  11. Beautiful fotos!! Was Beslis die lekkerste troue wat ek al bygewoon het. Liezl jy het sooooo mooi gelyk maatjies. Juné, jys geboek vir my troue;-)

  12. Stunning foto’s!!!!!! Liezl jy was een ongelooflike mooi bruid! 10 uit 10 June!

  13. Hanri Marais

    Ek het hierdie foto’s nou vreeslik geniet! Dit lyk asof dit ‘n great troue was propvol pret en plesier! Baie baie mooi!

  14. Hierdie was definitief die mooiste en pragtigste bruid ooit en die bruidegom is in bewondering!
    Was die mooiste, keurigste en beste troue wat ek nog beleef het. Well done aan June wat dit so mooi weergegee het.

  15. André & Eve

    Julle is die mooiste en gelukkigste bruidspaar wat ons nog gesien en beleef het! Match made in heaven! Dit was ‘n mal lekker troue! Liezl jy en Thys het alles so pragtig beplan en ons wou hê die troue moes nooit ophou! June jy laat reg geskied aan die troue met die pragtige foto’s!

  16. Liezl (Kemp) Brink

    Juné! Wow, baie baie baie dankie dat jy ons dag so perfek vasgevang het. Soooo lekker om na al die fotos te kyk!!

    Ek weet nie of ek jou al ooit vertel het, maar net nadat ek en Thys begin praat het oor verloof raak of trou het ek begin bid vir ‘n goeie fotograaf – want dis die een persoon wat ek voel die belangrikste rol het!! En binne ‘n maand het die Here jou en Werner oor my pad gestuur…so ek glo REGTIG jy is van God gestuur. WOW, regtig baie dankie! Sien uit om die res te sien!!!!!

  17. Stunning, stunning stunning, what a pleasure to work with such a wonderful couple and thrilled that the photo’s taken represent just what they are. Liezl something to keep you going for the years together when you are manic busy. A big thank you to all the help from Eve as well.

  18. Wow….. wat n goeie herinnering van die wonderlike dag. Blessings.

  19. Geoff en Hester

    Ons is die trotse grootouers van Thys en Liezl! Dit was n ongelooflike naweek van pret en plesier en tog het ons die groot hand van God daarin ervaar! Juné, dankie vir die pragtige foto’s! Aan MOLENVLIET, hul personeel en veral SVEN wat ons soos koninklikes laat voel en behandel het! Die ouderdom was vergete en die hele naweek was ‘n groot party!

  20. Melanie Gericke

    Liezl en Thys, julle troue lyk sooooo mooi en julle ook! Anny, skoonsus, jy het amper die bruid ge”upstage”, pragtig sussa. Juné, well done met regtig beautiful foto’s.

  21. Amazing… stunning… beautiful bride and beautiful picture

  22. Alewyn Hanekom

    Werklik pragtige foto’s – het lank laas sulke mooi kreatiewe foto’s gesien. ‘n Super troue met super foto,s. Mag julle baie gelukkig wees en sommer baie na die foto,s kyk om nooit die mooi dag te vergeet nie.

  23. Janneke Wolmarans

    ONGELOOFLIKE mooi, nog nie so iets gesien nie!!!!

  24. Dit is Amazingly MOOI June!!!! Wat ‘n voorreg om weer saam met jou te kon werk! En dan nog te kon deel in die groot oomblikke van jou dag Liezl! Jy is ‘n stunning vrou en jou persoonlikheid straal in elke foto! LOV’it!!!!!!

  25. Wat ‘n ongelooflike dag en wat ‘n atmosfeer!!! ‘n PRAGTIGE BRUID en ‘n aantreklike bruidegom, ‘n wonderlike mooi omgewing, die perfekte weer,kos uit die boeke, ‘n partytjie van sonopkoms tot laatnag, kan ons vir meer vra??? Die foto’s spreek vanself!!! Alles uit God se hand…….

  26. Lara en Lorraine Kleyn

    Sjoe… dit is ongelooflik. Mens sien al die detail van die dag net soveel meer as mens na die foto’s kyk. Dis bietjie iets anders as die gewone. By verre van die mooiste foto’s wat ons nog gesien het!!!!

  27. Louis en Christa

    Dit is werklik besonders. Die fotos is ongelooflik mooi en die detail is uitstaande. Komplimente aan die familie en fotograaf.

  28. Pragtige fotos van die lekkerste troue. Soveel oorspronklike en kreatiewe fotos, baie besonders!

  29. Besonderse foto’s van ‘n besonderse dag! Groot voorreg om deel te kon wees daarvan.

  30. Gys en Friedelein Kleyn

    Liezl! Jou fotos is regtig iets besonders! Jy kan super trots wees op jou mooi troue en fotos!!Jy lyk pragtig!!***

  31. Hi Liezl en Thys julle foto’s is …….. (eintlik het ek nie genoeg woorde) nie, maar dis sooooo mooi, julle kan trots wees op julle troue, alles lyk net PERFEK. En Liezl eendag as my dogters trou gan ek van jou idees “steel” hoor en sommer die fotograaf ook. Dis regtig baie mooi foto’s.

  32. Trischke Watson

    baie baie mooi!!geluk Liezl en Thys :)

  33. Sjo!! Allermooiste mooi! Hartsgedagtes wat so verskriklik mooi vasgevang is. Ek kan sien hoe Jesus daar teenwoordig was en dit maak die pragtigste couple en die beste foto’s:) Julle en die troue is BEAUTIFUL:)WOW!!

  34. James en Christel

    Pragtige foto’s en bruidspaar!! Seën op jul huwelik.

  35. Daniel Kleyn

    Ongelooflike mooi foto’s. Liezl jy’t soos ‘n engel gelyk, en die foto’s is uniek en pragtig!

  36. Annelie Liebenberg

    Hierdie fotograaf is uniek en sy gee absoluut detail aan die vrolike en vreugdevolle troue!So n troue het ek nog nie beleef!!!

  37. `n FEES!Lekkerste troue wat ek nog beleef het en nou die pragtige herinneringe met die foto`s!

  38. Absoluut stunning, Liezl jy het ongelooflik mooi gelyk! Dit was so lekker om jou pragtige foto’s te kon sien. June, jy is absoluut uitstekend in dit wat jy doen…elke foto vertel ‘n storie, voel of ek daar was nadat ek nou hierdie foto’s gesien het. Liezl jou foto’s is so mooi….sien nou sommer baie uit na my groot dag! Mag julle huweliks bootjie geseën wees met God se liefde vir mekaar!

  39. Net 1 woord FANTASTIES. BAIE GELUK JULLE.

  40. Ongelooflike mooi foto’s van ‘n ongelooflike mooi troue! Ekt gekyk, gekyk en weer gekyk.

  41. Wat n FEES!Dit was n lekker kuiertroue en dan was dit nog stylvol met sulke wonderlike detail!Die fotograaf het haar oortref!

  42. Ina Potgieter

    Pragtige, natuurlike foto’s! Net so uitstaande soos die troue!!

  43. Johan Potgieter

    Puik foto’s! Komplimente aan die fotograaf!

  44. Sal Clements

    STUNNING MOOI MOOI MOOI photo’s…. so joyful! AND i got to see a different side to my wonderful dentist!!!

  45. Absolutely breathtaking! What a gorgeous couple.

Leave a Comment

deeply.xyz - For Sale | Undeveloped

The domain name
deeply.xyz
is for sale!

DNListed by

$1,495.00

deeply.xyz

$1,495.00

VAT 0%
Learn more

$0.00

Total

$1,495.00

icon

Prefer monthly payments?
Learn more

$124.58/mo.
Protection

Covered by our Buyer Protection Program

Learn more

Fast

Get this domain in less than 24 hours

Learn more

Safe

Safe payments by Adyen

Learn more

Popular domains from this seller

DN

DNGear

Member since 2016-02-12
Generic azelex