Theuns + Anneke | Eensgezind, Philadelphia

Posted by Juné Joubert on September 14th, 2011

 

Theuns and Anneke got married, after meating on a blind date about a year ago (or less?) (:
See their engagement shoot here .. They are a real fun couple, relaxed and easy to work with! The ceremony was at the church in Philadelphia (a character-filled LITTLE town, near Durbanville), and the photo opportunities where endless. After having a bit of rain in the morning, we could end the day off with a gorgeous sunset, as some clouds where still hanging around.. and the fields where gras-groen and thick! Eensgezind‘s cozy, warm food, after a chilly shoot, was once again amazing!!!  ;)

Baie dankie julle! Ons het dit vreeslik geniet! Julle is great! en ‘n pragtige paartjie.

Baie dankie ook vir Lindy Truter, my assistent vir die dag.

Tags: , , ,

11 Responses to “Theuns + Anneke | Eensgezind, Philadelphia”

  1. Wow, dis so mooi June! Lieflike paartjie en die dans fotos is te oulik!

  2. Sjoe, June, elke keer raak jou fotos beter en beter! liefde,

  3. Die foto`s is PRAGTIG! En die troue was `n fees,sowaar!

  4. Wow, dis Stunning!!!Lieflike paartjie, heerlike troue, pragtige fotos!!

  5. Mariette Erlank

    Die foto’s is stunning en dit lyk asof julle ‘n ongelooflike dag / aand gehad het! Well done Theuns en Anneke – julle het pragtig gelyk! Ek’s so spyt ek het die troue gemis, maar gaan dit def maak vir Pietie en Karlien … sien julle volgende jaar :-)

  6. oom Hentie en tannie Linda

    Dit was ‘n ongelooflike dag. Ons het dit baie geniet saam met julle. Anneke jy kry ‘n man duisend!
    Julle moet kom kuier as julle in PE kom.

  7. Anneke Burger

    Dankie June, ons foto’s is regtig stunning!! Ek kan nie glo dis al amper 3 weke gelede nie. Ek het so lekker troue gehou, wens ek kan elke jaar trou – met Theuns natuurlik :)! En ek is ‘n baie gelukkige MEV BURGER!! Dankie dat jy deel was van ons baie spesiale dag en al die mooi oomblikke gecapture het, kan nie wag om die res van die foto’s te sien nie. XXX

  8. Ohhhhh une, hierdie fotos is ongelooflik mooi, wow wow wow wow!!!!!!! ek is sooooo groot fan van jou werk, Jesus seen jou regtig met n ongelooflike talent!!!! wow well done!!!!!
    En baie dankie dat jy Anneke se make up so mooi vasgevang het.
    Anneke jy het soooo mooi gelyk!!!

  9. Tanja Bezuidenhout

    Dit is stunning fotos – anneke jy het pragtig gelyk…bly ons kon jou fotos sien..baie seen en voorspoed vir julle huwelik!

  10. Wow! Anneke jy het pragtig gelyk. Make-up so mooi gedoen en die foto’s is regtig STUNNING!

  11. was `n voorreg om Anneke die dag met die “before” heir te he,Anneke jy was `n pragtige,rustige bruid.en die “after”saam met Theuns ,- Cape Pillars Boutique Gastehuis is trots op julle-June die fotos is “Stunning”
    Die Geluk straal ut hulle hele wese en jy het geslaag daarin om die mooi oomblikke vas te vang-Baie Geluk!!

Leave a Comment