Steffan & Elzeth | Delsma Farm, Hermon

Posted by Juné Joubert on November 1st, 2013

 

 

Steffan & Elzeth had the most beautiful weather on their wedding day .. although the rain was looking threatening earlier. I just loved the soft light & clouds. Also they were real relaxed, and has such a gentle but totally fun way with one-another.  I know some of their friends .. and it was awesome to spend the day with this crowd. Lots of emotion. Lots of goodness. Thank you Lord.

Baie dankie Janine – weereens ‘n awesome assistent!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Venue: Delsma Farm
Hair & Make-up: www.elpmakemeup.co.za

Tags: , , ,

9 Responses to “Steffan & Elzeth | Delsma Farm, Hermon”

  1. Love! Julle is kosbaar, wat ‘n vreugde om faith en vrede so te sien. xx

  2. Lihani and Heinrich

    Friends! Baie geluk! sulke ongelooflike foties June! Ons bid die Here se absolute seën oor julle. My fav fotie is die een waar Steff op die treinspoor lê;) Baie liefde!!

  3. myra gerber

    Dit verbly my hart om 2 mense so gelukklg te sien. Ek glo en vertrou dat julle altyd so ‘caring’ vir mekaar sal wees. Dankie dat julle Vader Yahweh deel van julle dag gemaak het, Liefde julle ma!

  4. estelle van der merwe

    Wow!! die fotos is absoluut uit ‘n ander wêreld. Pragtige paartjie.

  5. Steffan and Elzeth what absolutely stunning pics. A beautiful treasure. Love and cherish each other always. Myra is absolutely ecstatic and so proud of you both.

  6. Melanie Gericke

    So so mooi! Elzeth, jul troue lyk amazing, en soos June se, vol emosie! Ek is mal oor die dans foto waar jou rok so draai – elke meisie se droom ne! En Eduan en Leandri was natuurlike te cute – soos Gisela sal se: Odivant en Landi

  7. susan van minnen

    Mag julle net voortbou op die pragtige begin van julle reis saam. Ek kan nou verstaan hoekom jou ma so trots is op jou en jou pragtige bruid, Stefan! Dit is alles pragtig!

  8. Wow…dis so pragtig. Julle het awesome gelyk en well done Juné. Troue was so lekker gewees.

  9. Dit was n prentjie mooi troue en n groot plesier om saam Elzeth te werk.
    Julle 2 lyk so kosbaar saam.
    xx

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex