Riaan + Melissa | Kleinevalleij, Wellington

Posted by Juné Joubert on December 15th, 2010

Maters, julle troue was fantasties lekker!!! Hoop julle geniet Thailand! en ons is baie lief vir julle.

Riaan & Melissa has known each other for almost their entire lives.. see their save the date below – sitting next to each other in their “klein skooltjie foto”. They walked to school together for 3 years and where dates for their matric farewell. Riaan always knew that she is the girl with whom he can spend hours and hours – and the one that he would like to marry. God has put them together now, and we are soooo excited to see what would come from their lives together!

………………….

> click here to see more <

………………….

These are “bar-passes” given to a few special guests… Ek is mal oor Melissa se pa se strikdas!

Alles oudhede uit die familie… selfs ou plaasseep – nog net so bewaar.

Die Esterhuyse Familie-wapen – nou Melissa se nooiensvan.

Ek was natuurlik nie by om my wonderlike man te help aantrek vir die strooijonker rol nie! Blou sokkies en swart broek kan werk!? (:

………………….

> click here to see more <

………………….

 

Tags: , ,

18 Responses to “Riaan + Melissa | Kleinevalleij, Wellington”

  1. Love die soenfototjie tussen die grassies!

  2. Sjoe dit is pragtig!! Jy het die dag so mooi vasgevang! Dit altyd n fees om saam jou te werk!

  3. woawee!!! Juné!! dis FAN TAS TIES!!!! jis dis pragtag vas gevang! o my word hulle is 2 van die coolste mense op aarde! mel jy het BEAUTIFUL gelyk!!!! what a catch GO RIAAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  4. Nicola Pretorius

    Nr 2 vat die koek! Pragtig.

  5. June dit is beautiful, jou werk raak met elke shoot meer kosbaar en persoonlik. Jou styl kom so mooi deur. Absoluut pragtige fotografie!

  6. Wow June,die Here het so mooi gehelp met foto nr40,my favorite!!…ek ken nie eers die paartjie nie maar jou foto’s skets hulle persoonlikhede..so free and fun-loving!!Great job!!

  7. Geluk julle 2! Junè dit is sooooo bitter bitter mooi! Wow! Goeie werk vriendin!

  8. Dis werklik lieflik! Ek stem saam, dis sulke mooi mense daai!

  9. Annamarie de Villiers George

    Wow, June, fantastiese foto’s! Regtig so kunstig en vol lewe!

  10. Melanie Sauermann

    Melissa jy het regtig Baie Mooi gelyk, LOVE die DEKOR, en die Fotograaf beslis PRAGTIGE herinneringe vasgevang!

  11. Jislaaik June! Kon iemand hulle beter vir ewig vasgevang het? Twyfel sterk. Welgedaan!
    Riaan se binnevoering in sy baadjie is KLASSIEK. En ek het vir jou man die lviete voorgelees oor sy blou sokkies, maar hy het seker gedink die kamera gaan hom nie sittende vang nie…

  12. Nicole Arnold

    Melissa and Riaan – What GORGEOUS pictures and thank you for sharing your stunning day. Love Nicole

  13. shoe…
    mens het nie meer woorde nie June, dis sooo ongeloooooflik mooi!! my oe is vol trane :)

  14. Wow, June, stunning foties hoor! Wow!!! Lyk of daar baie detail op die troue was…. Pragtig!! Mis jou junes!!! Liefde,

  15. Machteld from Holland

    Beautiful photo’s. Jacky and Andre what a great family…”daughters” as bonus!. Riaan and Melissa best wishes and a happy marriage. Should succeed seeing so much passion and fun from the lovely wedding photo’s. Photographer you certainly did a great job.!

  16. Alistair Green

    Wow! Juné, jy is geseen met n GREAT talent! Riaan & Melissa, baie fotogenies!! Great job!

  17. Absoluut amazing!!!

  18. marte geldenhuys(esterhuyse)

    Julle fotos is pragtig! Kan julle my dalk help met die oorspronklike Esterhuyse wapen. Ek moet een vir my neef skilder.

Leave a Comment