Riaan + Melissa | Engagement Shoot

Posted by Juné Joubert on June 25th, 2010

Riaan en Melissa trou op 15 Desember, en ek sien o so uit! Hierdie couple is groot pret, pragtig en wonderlike mense!

Dankie maters, dat ek so groot deel in julle spesiale dag  gaan kan hê.

………………………….

>> PLEASE CLICK HERE FOR COMPLETE GALLERY <<

………………………….

………………………….

>> PLEASE CLICK HERE FOR COMPLETE GALLERY <<

………………………….

Tags:

8 Responses to “Riaan + Melissa | Engagement Shoot”

  1. Juné, hierdie is master pieces! Ek LOVE dit!

  2. Looove hierdie fotos! Die eerste een is flippen funny. Die couple het ‘n lekker energy en jy het dit verseker briljant vasgevang!

  3. I likes a LOT!!! Lyk na sulke lekker speeltyd…

  4. WOW!Dis pragtig Junè!

  5. Pragtig vriendin!! Jy mag maar:)

  6. dis die coolste stunningste foties/shoot ooit!!! wow, well done friend**

  7. Jaco & Erika

    Super cool. Die foto’s is stunning.

  8. Baie oulike fototjies ;))Mal hieroor ..

Leave a Comment