Punt Family Shoot

Posted by Juné Joubert on September 7th, 2011

Wil phoned some time back asking me to do a family shoot for them -> as a Mother’s Day pressie from him and the boy’s.. Well, here it is!! It was a HUGE privilege to do their photos .. a bit intimidating though!! Het so effe gebewe in my broek ;) Wil Punt is the excellent PRO photographer of Peartree Photography and also the guy that taught me most I know about taking wedding photos!  (He also did my own wedding – – this time it was his chance to be on the other side of my lense).

This family is awesome. Wil and Adri make such a good team; they work so well together with the boys; and in the way the oldest, Elih, handles little Joah, you can see that he is mirroring real examples of love and care (and fun)! Dankie julle, vir weereens ‘n lekker kuier in julle huis! Ek leer onsettend baie deur hoe julle familie “opperate” – julle is spesiaal.

 

Als is vir Elih een groot speeltyd (:

Joah is heel happy daarmee as hy wakker word met sy boetie in sy bedjie – al spring hy op hom..

Elih lees..

Nikon-fan-familiy..
Daar is ‘n miniature-kameratjie in Elih se hande (:

Check die poser..

Gelukkige Moedersdag, Adri! Jy is ‘n baie mooi, baie inspirerende Ma! (:

Tags: ,

25 Responses to “Punt Family Shoot”

  1. Ooh wow! flippen mooi familie foto’s June- Die Punt gesin is beautiful! :):)

  2. Junéker….dis die MOOISTE fotos nog ooit! Wat ‘n feesviering.

  3. Wat se mens,,, want ek weet nie meer nie.. June, jou fotos INSPIREER my om net nog te leer en te probeer en te probeer om te doen wat jy doen. Hierdie fotos LEWE, en jy het hulle HART so mooi vasgevang – Willie gan SOOO bly wees hieroor!! Well done – die fotos is BRILJANT!!!

  4. So vrek cool! Yay! Awesome mense

  5. Wow wow wow June! jy het absoluut niks om voor ‘bang’ te wees om vir Wil hulle te geshoot het nie, jou foto’s is die beste familie shots wat ons nog gesien het! Ongelooflik! Hoop ons kan jou eendag kry om ons family ook te kom shoot! Dit kan langs ons troufoto’s van jou in die huis pronk! xxx

  6. Hetty Badenhorst

    June, dit is seker van die mooiste familie foto’s wat ek in ‘n baie lang tyd gesien het!! Wil & Adri, ouma en oupa kan voorwaar trots wees! Beautifull!!!

  7. Sjoe, wow, June! Dit is stunning fotos! Willie, Adri, julle is stunning mense! WOW, julle is sooo insprireerende familie, ons is baie opgewonde oor julle! lief julle! Junes, ek mis jou!

  8. Baie cool fotos jul almal, maak my sommer lus om kids te hê en ook ‘n familie album te begin;) Well done, Juné en die Punt gesin. Julle kan almal modelle word (is eintlik klaar, word nettie betaal daarvoor nie)

  9. June’! VREESLiK baie baie dankie vir hierdie pragtige fotos!! Hoop jy kon rus na die sessie!! Dit was so lekker saam met jou :) Ons love die fotos!! XXxx

  10. Die mooiste foto’s nog! So bly om julle as deel van my lewe te hê!

  11. Juunstes – jys in ‘n ander klas. so bly jy het gevra of jy my kon assisteer way back. jy het my toe, en ook hierbo, goed laat lyk. Go lady go! I’m behind you all the way …

  12. trane-in-die-oe-mooi-familie … en net sulke mooi foto’s!! well done!!

  13. Fantastic shoot! I love shot of just the parents, such a sweet moment you have captured there :)

  14. Oooooh jinne maar dis mal pragtige foto’tjies jong dame! Inspirasie vir die nasie** :)

  15. wow juné! Go wil! jis dit is beautiful familie foto’s!

  16. Marisa Baschiera

    stunning photos June! and what a happy beautiful family!! great shots.

  17. o. my. woord. JUNé!!!!!!!!!! incredibleste fam foto’s wat ek nog gesien het! dis asof mens die liefde en beauty kan voel?! sjo!! Wil WAT ‘n ongelooflike beautiful familie! woaw! jy’s ‘n ryk man! heirdie foto’s is so spesiaal. sjo.

  18. Stunning julle!!!!!

  19. so so mooi, pragtig Juné

  20. So so mooi. julle liefde vir die lewe, inspirasie en vreugde is in elke beeld. so lief vir julle xxx

  21. Annamarie de Villiers George

    Hi Juné, jy het die abundant life van Wil en Adri se gesinnetjie so mooi vasgevang!! Wens ons was nader om ook te kom vir ‘n family shoot! Mag die Here jou ryklik seën in jou fotografie en in jou gesin. Baie liefde XXX

  22. So So mooi June!! Jy bring lewe in die fotos en ek wil amper begin huil as ek die joy in hulle sien :) !! xx

  23. Pragtige foto’s van ‘n pragtige gesin!!!

  24. Wowie J!! dis super mooi photies!!! jy vang die “special moments” so goed vas!!

  25. Wow – dis regtig amazing fotos!!!

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex