Pieter + Carlien | Kronenburg, Paarl

Posted by Juné Joubert on March 18th, 2011

It was such a privilege to photograph one of my high school friends from Wellington, on her wedding day! Carlien and Pieter is truly a special couple, inside out! The Lord blessed them with gorgeous weather, loved ones (and their families are sooo inspiring) and each other! Kronenburg is a stunning venue, nestled between our home town’s majestic mountains… so proud (:
I also LOVED the little boy and girl – couldn’t stop clicking on them! Carlien’s dad organized the paper-lanterns as a surprize – she was thrilled!!

Baie dankie julle. Julle is pragtig. Carliena – jy het stunning gelyk!

Dankie ook aan ‘n nuwe assistent : Samuel (:

 

 

……………………………..

click here, or on the photo-strip below, to see more >>

……………………………..

Tags: , , ,

17 Responses to “Pieter + Carlien | Kronenburg, Paarl”

  1. Wow, stunning…. Pragtige bruid….

  2. Julle foto’s is STUNNING mooi!! Awesome troue! Lekker honeymoon hou :)

  3. Jana Goosen

    Stunning troue en absolute stunning couple!!!!!

  4. Dis SOOOOOOO mooi!!!! ai carlientjie jy’t PRAGTIG gelyk!!!

  5. Nico en Esmé

    Baie geluk! Jul het pragtig gelyk. Voorspoed vorentoe. Liefde

  6. Lydia en Fernando

    Ai, julle lyk SO verlief! Mag daardie vuurtjie vir altyd brand. Ons wens julle vele gelukkige jare saam en mag julle ryklik geseen wees. Liefde, die Lage familie

  7. Carliena, julle al2 het stunning gelyk! Die foto’s is beautiful :)

  8. Anli Dowling (nee Van Rensburg)

    Baie geluk, Carlien! Jy het asemrowend mooi gelyk en jy lyk so gelukkig – ek is baie bly vir jou en wens vir jou en jou man net alles wat mooi is vir julle toekoms saam. O ja, en ek is mal oor jou rok! xx

  9. Marilene de Wit

    Liewe Carlien en Pieter
    Wat ‘n stunning dag en fotos. Julle twee lyk so gelukkig, mag dit vir altyd hou.
    Carliena, jy was absoluut stunning. Geniet elke oomblik van julle tyd saam.
    Baie liefde

  10. Carliena!!!! Sjoe sjoe sjoe…prentjiemooie prinses!

    Juné, jy “capture the essence” van alles wat mooi is.

    xx

  11. Pieter en Carlien

    Vriendina, ons kan nie ophou kyk nie!! Jyt ons werklik soos ‘n prins en prinses laat voel!! Dankie almal vir die mooi kommentaar!xx

  12. Ellen le Roux

    Pragtige fotos Juné, kan nie meer wag nie!

  13. Carliena.. dankie vir jou opgewondenheid oor die fotos! Ek is so bly jy is happy my skoolmaatjie! Julle was ‘n stunning couple! enjoy! en ek gee asap vir julle die res, sal julle op hoogte hou!

  14. Petronel Gerber

    Stunning!!!!!!

  15. Oh wow Carlien….jy was die mooiste bruid!! Jou rok het perfek by jou gepas en Pieter het ook baie handsome gelyk :) Baie geluk en julle fotos is regtig stunning (well done Juné!!).

  16. Lauren B-C

    Hi Carlien!! Wanted to wish you all the very best in your married life!! U look absolutely stunning, and I’m so happy for you!! Enjoy and cherish every moment! Love Lauren

  17. sakkie en lize

    stunning!!!!!!!!!1

Leave a Comment