Pierre + Jana | Gabrielskloof, Botrivier

Posted by Juné Joubert on May 14th, 2011

What a GORGEOUS day! The Botrivier Valley is magnificent! Gorgeous! Absolutely loved being there. Gabriëlskloof is also a venue to recommend! Pierre and Jana has a special tender love – I pray that you will treasure it, and keep it safe in the best way possible: on Christ as foundation. Julle twee is pragtig! We enjoyed it so much making jokes, and just having a good time out in the chilly field.. How wonderfully the weather cleared! And Jana, your dress was stunning!

Baie dankie dat ons deel kon wees!

Dankie vir my goeie vriendin en groot hulp vir die dag: Nita Kidd (:

Beautiful flowers: Okasie : Hermanus

Tags: , ,

17 Responses to “Pierre + Jana | Gabrielskloof, Botrivier”

  1. Beautiful, June ……this couple are going to be delirious when they see these stunning pics!

  2. oh my oh my oh my goodness june!!! hierdie photos is ONGELOOFLIK! sjowee maar jy het ‘n ongeloooooflike oog! wow…

  3. baie baie mooi foto’s, sjoe was so n leka troue, en die foto’s wys dit, jana was n baie mooi bruid, june jou fotos is stunning!!!

  4. Chantell Kruger

    Pragtige fotos.. Al die details, Baie geluk Jana en Pierre julle lyk so ongelooflik gelukkig!!

  5. Pragtige fotos! So ‘n sprokiestroue gewees! Hulle het liefde gestraal!!!!

  6. Ai maar dis mooi!

  7. Marti Meyer

    Pierre,jy en Jana het pragtig gelyk en ek is mal oor Jana se rok. Die blomme, venue en sommer alles lyk ook baie mooi

  8. Leone Virginia

    Baie,Baie geluk!! Pierre en Jana. Julle het pragtig gelyk en sommer ‘n spogtroue gewees. Sandra en Noekies – Baie geluk vir julle ook. Seënwense en Geluk vir julle. Leone – Virginia

  9. Charmé Southey

    What a lovely couple you are, and a beautiful wedding dress and photos. May you have a wonderful and happy life together. Regards Andrew and Charmé

  10. Elbé Brink

    Hi Pierre en Jana pragtige foto’s mag julle liefde net meer en meer word vir mekaar.June jy neem ongelooflike mooi foto’s wat die goue oomblikke so mooi vasvang vir ewig.

  11. Dit is so stunning, baie geluk :)

  12. This is so stunning, June! Love your angles, love your crops, love your B&W…love it all!

  13. Pierre en Jana julle is die mooiste couple! Pragtige rok, blomme en foto’s

  14. So beautiful!! What a wonderful talent. :)

  15. Marilize

    June, jou fotos is vir my soooo mooi, ek <3 dit!!!

  16. Later weet mens nie meer wat om te se nie Junes, jou fotos is asemrowend. Baie geluk aan hierdie pragtige couple, en BAIE geluk aan June wat hulle liefde so moooi vir ons vasgevang het!!!

  17. Wow, June!!!!! We make a GOOD team!!! Baie mooi, veral daai foto’s met die veil;)

Leave a Comment