Pierre-Benn + Nanette | Engagement Shoot

Posted by Juné Joubert on February 28th, 2012

 

 

Oh, I had fun with these two! Just loved the colours & their playfulness. They even asked the builders if we could please take photos inside the “under-construction” building. Just loved it. Loved them! And now I’m so looking forward to their wedding (25 Aug 2012). Couldn’t choose, so I’ve posted almost all the pics. Sorry. But hope you all enjoy!

Baie dankie Pierre-Benn & Nanette = vetpret

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

7 Responses to “Pierre-Benn + Nanette | Engagement Shoot”

  1. Dit is een heavy cool, super super shoot!! Woweeee, sal nie omgee as dit my foto’s was nie, STUNNER!!!!!! Keep going girl, you properly rocking it out !!!!

  2. Nanette van Breda

    WOW Juné, die fotos is stunning!!! Ek druk nou al “refresh” op jou blog vir 2 weke lank en dit was verseker “worth the wait”. Ons het soveel fun gehad met die shoot en ek is baie in my noppies met hoe die fotos uitgekom het. Baie, baie dankie!

  3. Madre Myburgh

    Dit is n ongelooflike mooi photoshoot. Nanette en PB, julle lyk amazing en die fotos lyk so fun!

  4. Tanya Gerstner

    LOVE al die colours!!! Stunning! Well done.

  5. Anneri Jv Rensburg

    My awesome vriende – watse awesome photoshoot was dit nie. Lyk na great fun. Kan nie wag vir die troue nie. Lief jul altyd! xxx

  6. Ellaine Nieuwoudt

    Stunning fotos!!!! Julle is tydloos, en julle lyk nie net mooi saam nie julle pas sommer in geheel. Beautifull!!

  7. Sjoe dis flippen nice. Julle kan verseker dink daaraan om modelling te probeer. baie kreatief en oorpronklik. I like a lot!

Leave a Comment