Ockert + Elizna | Waboomsaal, Wolseley

Posted by Juné Joubert on April 9th, 2011

It was an awesomely hot day – and gorgeous with the countryside mountains creating a beautiful wall around us! And I just loved the decor – made me feel like I want to sit down and have a picnic back in the 50’s! This is the freshest way I’ve seen blue hues used (: Stunning. Elizna and Ockert were so cute, and relaxed!!! (like the clock of their most special day was standing still!)

The beautiful, laughing bridesmaide, is the bride to be behind my lense in November! (René – I’ll be posting your engagement shoot soon ;)

Ockert en Elizna, baie dankie vir ‘n stunning dag! Julle is pragtig.

 

Below: Hiding their tears away from the camera.. (mom and daughter)

Tags: , ,

13 Responses to “Ockert + Elizna | Waboomsaal, Wolseley”

  1. Elizna, ek kry sommer trane in my oe! Jul foto’s is pragtig! Bly altyd so stunning mens!

  2. Die Bruidspaar van der Walt

    Ockert moes nou net stop sodat ons by n internetcafe ons PRAGTIGE troufotos kan kyk! Dankie aan almal wat gehelp het en n deel gehad het! Dankie June en Lindie vir die pragtige memories wat julle vir ons vasgevang het! groete met sproete Elizna en Ockert xxx

  3. Baie, baie mooi fotos. Dit was ‘n wonderlike, lieflike….troue. Baie geluk julle twee mag julle bitter baie jare saam wees en die lewe ten volle geniet. Mag die Here elke dag saam met julle wees.

    Baie lief Ma- rina

  4. Baie geluk Ockert en Elizna. Wat ‘n fees om jul troufoto’s te kon sien. Dit is pragtig!. Geluk Marina met jou ‘dogter’. liefde en ‘blessings’ wat ‘n leeftyd hou … hier uit Perth .

  5. WOW!!!Dit is STUNNING!!!

  6. Tannie Gertruida

    Julle fotos is ongelooflik mooi. Julle troue was ongelooflik lekker! Julle pas ongelooflik goed bymekaar!
    Baie liefde
    Ons 3

  7. Elna Zeevaart

    Prentjie mooi! Baie geluk Elizna… wat ‘n pragtige bruidjie! Elke foto is mooier as die vorige een en dit lyk asof julle ‘n wonderlike daggie gehad het. Geniet die pad wat julle as getroudes saam gaan stap… ek weet sommer met so ‘n stunning persoonlikheid gaan die maanskyn en rosies volop wees!

  8. Elizna and Ockert. Your pictures look stunning, amazing. Seriously my eyes welled up.
    Till our paths cross again in real life (not web) here’s to you two on your magical adventure and to staying in touch in the webisphere. Lxxxx

  9. Liesl JOnker

    Elizna en Ockert, Julle het pragtig gelyk!! Sterkte en geniet die tyd nou pernament saam!!

  10. Marius Botha

    Elizna jyt stunning gelyk rerig en Ockie jyt ok nie te bad gelyk nie,haha.Jul het absolutely stunning gelyk.Al die fotos is fantasties.Wens ek was daar regtig.Kia Ora uit NZ.Sien weer ou maters.liefde Marius

  11. Tannie Aretha

    Julle twee moet baie gelukkig saam wees. Mag julle liefde vir mekaar elke dag sterkter word sodat julle nog nader aan mekaar groei. Die Here seën julle! Liefde

  12. Amelia Henning

    Foto’s sooo mooi!
    Julle het ‘n heerlike troue gehad en julle is ‘n stunning couple –
    Julle gee mekaar vlerke

  13. Elizna your wedding pictures are awsome!!!!! And you are soooo beautiful! Congratulations :)

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Buy domain

Deeply.xyz

$1,495

Total

$1,495

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex