Niel + Rina-Marie | Overgaauw, Stellenbosch

Posted by Juné Joubert on December 18th, 2010

Festive! The wedding was on the Van Veldens’ family farm, Overgaauw Wine Estate. Niel’s family. And Rina-Marie’s mom owns Mamamacs, the very successful & creative bakery in Ceres. Now you can imagine all the detail, beauty, fragrances ….. It all came together perfectly! And Lisa (one of Rina-Marie’s bridesmaid and best friend) did the flowers and decor. GORGEOUS! As usual, I don’t have words … but photos! thanks for that!

Niel & Rina-Marie, dit was ‘n eer om deel te wees van julle groot dag! Julle families is spesiaal en inspirerend! En julle liefde vir mekaar uniek. Mag God julle uit julle sokkies uit seen vir die res van jul lewens, terwyl julle jul harte by Hom hou. (:

Dankie
(en dankie weereens vir my assistent, Robyn!)

…………………….

click here to see more

…………………….

Rina-Marie het self die “doily’s” gaan uitsoek! Ek is nie seker van die kontakbesondhede van die ontwerper nie – maar hierdie rok is van die mooistes ooit!!

Die tradisie foto – Bruid met haar sjampanje glas – wat gehang sal word tussen al die ander teen Overgaauw se muur (:

 

 

(bo:) Net ‘n grappie!

 

 

…………………….

click here to see more

…………………….

Tags: , ,

9 Responses to “Niel + Rina-Marie | Overgaauw, Stellenbosch”

  1. Nicola Pretorius

    Pragtig en prettig, getrou aan Rina se persoonlikheid.

  2. Well Done June! Stunning FOTOS – elkeen SUPER Uniek!

  3. Baie dankie June! Jy het als so mooi vasgevang!
    Kannie wag om die res te sien nie!
    xx

  4. LIKE LIKE LIKE LIKE!!!

  5. Rina, julle troue is pragtig. Soveel joy, geniet die fees van saam groei! :)
    June, my woorde is altyd beperk as ek ietsie vir jou moet se. Jy is so talentvol en jou foto’s bless my. Sterkte vir 2011 en al die mooi wat nog gaan kom! Liefde vir jou en boeta.

  6. Well done vroutjie(june). goeie werk!!
    Rina jy het awesome en happy gelyk!

  7. Sjoe! rina, ek is mal oor jou troue! jou rok, dis beautiful! Als het so mooi gelyk en by julle gepas. Baie baie geluk met hierdie groot wonderlike stap. June, jou fotos is asemrowend mooi! sien uit om jou blog gereeld dop te hou!

  8. Juné, beautiful!! Rina, flip funky maar elegant nes jy kan! Baie geluk!!

  9. Lizzie Malherbe

    Wie sou kon dink die foto’s kan nog beter as die dag self wees…???!!! Well done.

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by

Buy domain

Deeply.xyz

$1,495

Total

$1,495

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex