We have moved to Secunda, Mpumalanga …

Posted by Juné Joubert on February 18th, 2013

For those of you who do not know yet, we have relocated to Secunda early January. It’s been a long & big shift, but really awesome in many ways! My hubby is the new pastor for our church in Secunda – and thus the move. I will miss Cape Town dearly! Especially all the special, and close-to-my-heart faces! But I’m excited to be visiting a lot, especially when traveling down for wedding shoots ;)

This is NOT a professional post… sommer just a little view of why I was not posting so many weddings lately ;) and mostly to share to my friends & family back home <3

SOOOO we’ve been staying here for just over a month now … Below are a bit of our traveling & settling-in photos.  Wil graag baie baie baie dankie te sê aan my liewe Anné & Nita (hoogs preggies!) vir die langpad saam aandurf, saam lag & huil en al julle hulp! Nadat julle hier weg is weer, het Werries gevra, “Was hier twee engeltjies in ons huis?”… ek kry sommer trane in my oë – julle is awesome!!! En soveel dankies vir my kiefste kiefste manlief! Check out the huge (in every sense of the word) surprise he gave to me on my arrival and birthday (:

((On the business side of things : We have settled in now, and I’m back to work! I’m also really excited to say that I have 7 weddings booked in our new region for this year, and I can’t wait to experience & share them!))

All praise to Jesus & our Creator, Overseer, and Dad <3

 

 

Nita het by elke moontlike stop lekker gedrafstap om haar bene behoorlik te strek .. kyk haar oulike magie!

 

 

 

 

 

 

 ons was bietjie vies omdat die die garage-dude ons óf nie verstaan nie óf net nie regtig vir ons die vroue-toilet sleutel wou gee nie …

 

 

 

 

 

 

 Dit het gedonderstorm terwyl die windjie droë stof opwaai en die sonsondergang deur dit skyn – was pragtig! Wat ‘n lang en kleurvolle pad! Ons het dwarsdeur gery vanaf Paarl tot in Secunda op die 12de Januarie.. Nita, Anné en ek… Werries was reeds in Secunda.

 

 

 

 

 

 

 Die eerste oggend toe ons in Secunda (baie moeg) wakker word, was dit my verjaarsdag. Verras met geskenke en koffie in die bed (dankie Lieschen vir jou bed).. dit was ook Sondag, en dus ons eerste kerkdiens. Die special peoples by kerk het omtrent uit hul pad gegaan .. koek, fotos, ens! .. vir my gebid en baie relevante Woord vir my gegee… en TOE laat my man sy groot geskenk vir my inbring .. River! Werner het haar al ‘n maand voor die tyd gekoop, en by vriende laat bly (dankie Natasja & Bernt ; Marli & Pieter!!!) en die geheim vir baie lank en effektief weggesteek.. ek was blown away! Sy is pragtig en ‘n huge blessings – en laat ons nuwe huis sommer vinnig meer na “huis” voel!

(toe als begin afskop, het Anné vinnig die kamera nader gegryp – dankie skat!)

 

 

Ek was OOK verras met ons garage wat my man in die geheim gehalveer het, om vir my ‘n kuns-studio aan die gang te sit!!! Rakkies is was klaar opgesit, dry-wall & mure geverf – moes super harde werk gewees het.. Obviously I cried again…
(Dankie skat dat jy deur hierdie groot verandering so erg uit jou pad gegaan het om my te bless!)
(dankies bernt & tash vir al die hulp!)

 

 

 

 

 

 

 I think it was a week or two after arriving, that we went camping with the Secunda-bunch for the Xterra…
It was gorgeous! en vet pret …

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tash is such a relaxed mom .. She was past her due-date, and still helping Werner paint my studio… with sandpaper in hand she said : “mmm ek dink ons moet dalk hospitaal toe gaan”.. and she was right, Anja was on her way .. (:

En hier is ons nuwe speel-poppie! 2 months old Anja ..

 

 

 

 

 

 

 And here is my baby girl! Now 4 months old … River <3

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Check the heart-shaped birthmark on her belly (:

 

 

 

 

 

 

 .. Our home .. so blessed ..
.. Living area & kitchen was a mess for a little while – but quickly sorted out by Nita & Anné ;)
..  & Our garden is huge and fruitful already ..

.. drinking tea .. it looks nice, but was not the case – omdat Nits die koerantpapier binne die ketel vergeet het! Has anyone else had “GAME-ads-tea” before??

 

 

 

 

 

 

<3

 

 <3

 

 

 

 

Tags:

14 Responses to “We have moved to Secunda, Mpumalanga …”

  1. Special post, trane in my oe. <3

  2. Wow June’, dit is super spesiaal en asemrowende mooi fotos, River is sooo cute!!! <3

  3. Een van die dae is daar nie meer plek vir julle op daai bank nie!! :)
    Ons mis julle, mis julle, mis julle, maar dis amazing om te sien hoe julle blom in Secunda, dankie vir die share!
    xxx
    e

  4. Wat n awesome post June! En die oulikste River in die wereld :)

  5. Baie, baie cool! Sooo bly dit gaan goed! Prys die Here! Hy is getrou! Lief julle, mis julle!

  6. Naomi POTGIETER

    AAAAAAAAAAAaaaaaaaaaaaaa, sy moet met Coco speel!!
    Jy lyk goed sus, ek is seker SEcunda gaan een van die kiefste plekke wees, net omdat julle daar was (is) !

  7. Wow June! What a beautiful and emotional post! Congratulations on your amazing new adventure and the GORGEOUS River! You are so blessed to have such amazing people (2 legged & 4 legged) in your life, the love just oozes out of these photos! so beautiful!

  8. Lieflik! ♥

  9. Thanks for sharing with us Juné ! River is so adorable :-)

  10. Wowie!! Huil ek amper!! Die Here is goed. SO lekker om te sien dit gaan so goed!! Mis julle xx

  11. Mary Ann Bosch

    Jou foto’s is skitterend en jou skrywe onverbeterlik! Mag jy en manlief gebless word in Secunda. Jou woef is pragtig. Jy is n inspirasie vir my. xxx

  12. so so sooooo mooi!!!! love die hondjie en jul huis :) ag friend, ek love jou soooo baie!!!

  13. awwwwwwwwwwwwww River is vrek cuuuuute!!! was amper in trane met daai fotos waar hulle jou surprise het June, so ongelooflik spesiaal! julle huis en als lyk ongelooflik en ek weet julle gaan amazing wees in Secunda!! :) x x x x
    ps. hahahahahaa het so gelag oor die koerant in die ketel! het dit amper nou die dag ook gedoen! ;)

  14. Yolandi (Lannas)

    Oooooeee, lekker kyk ek nou na die foto’s…ek is jaloers dat die Secunda mense julle kan hê:-) so bitter baie lief!

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex