Michael + Dalene | Engagement Shoot

Posted by Juné Joubert on January 12th, 2011

Michael and Dalene is originally from South Africa, but have been living in Dubai for the past few years. AND they are getting married THIS weekend! -15January’11

Here’s their engagement shoot, of last week.

I look forward to your big day!!
Enjoy!

Tags: ,

6 Responses to “Michael + Dalene | Engagement Shoot”

  1. Annelize Coetzee

    Ek sit met trane in my oe. Michael, Dalene, dis pragtig. Ek kan nie glo dat Linky Ponkel in so ‘n pragtige swaan verander het nie. Dalene my liefste klein niggie, ek is vir jou so oneindig lief, en ou Tjoe jy het so diep in ons harte gekruip!!
    Dis pragtige pics en baie spesiaal. Fantastiese werk deur die fotograaf.
    Kan nie meer wag vir die 15 Jan nie, dit gaan ‘n baie spesiale en mooi dag wees.
    Lief julle oneindig baie. Annelize

  2. love die shot met die trein!! wel done julle

  3. Cecilia Filmalter

    Wow-dit s stunning!Kan nie glo dis my kiein sussie nie! Ek is so trots op jou, jy beteken soveel vir my-my enigste…
    Ek sien so uit om die dag saammet jou te deel!
    Baie lief vir jou
    Cecilia

  4. Wow June! Awesome foto’s!!waar is hiedie trein spoor?

  5. June, jou fotos is stunning! love dit om dit altyd te kyk…. liefde,

  6. Desray Bothma

    ABSOLUTELY BEAUTIFUL!!!! Ai, daleelntjie jy lyk soos ‘n prinses! Wens julle LEWENSLANGE geluk. Julle altwee is amazing! LOVE YOU xxx

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex