Matthew + Nadia | Groenrivier, Riebeeck West

Posted by Juné Joubert on May 21st, 2011

Congratulations Matthew & Nadia! (: Your day came, and it was gorgeous. The clouds made for beautiful pictures! Groenrivier is a beautiful venue, and I just love the cozy area where they held the ceremony – “die kelder”. I am so glad that your marriage is nested on Christ. Stay best friends forever!

Thanks Nadine (assistant) for all your help! (:

 

 

 

Tags: , ,

10 Responses to “Matthew + Nadia | Groenrivier, Riebeeck West”

  1. Daar gaan my woorde alweer….MENSE maar dis mooi Juné!!!

  2. Wow!!! pragtig June!!!

  3. Jou foto’s is pragtig!

  4. MARCEL PRETORIUS

    Baie geluk Nadia en Matthew! Julle foto’s is stunning, net soos julle! June, jy mag maar!

  5. Ashley J Alberts

    Beautiful photographs, Boet en Sis! Love A S H . . .

  6. vriendin! jy het sooo geskenk om die mense se liefde vas te vang!! mag nadia en matthew nog lang jare gelukkig wees! junes, jys fantasties girl!!!

  7. Lezanne Fieuw

    Ag julle!!! Dit is pragtig pragtig. Ek kry sommer trane in my oe. Van die ongelooflike romantiese setting (kersies+klip) tot die blomme in enamel. Jul joy is so opmerklik. Elke foto vertel ‘n storie. So dankbaar ek kan op hierdie wyse daarin deel. June jy het ‘n besonderse gawe en maak op hierdie wyse mense se drome waar!

  8. Nina Coetzee

    Absoluut pragtig!! Julle lyk ongelooflik. Almal die kant gil en skree so mooi is dit. Tranerig.

  9. Ag Nadia en Matthew! Wow, dis so, so mooi! Mens kan regtig die liefde tussen julle op al die fotos sien en ek glo die dag was alles en nog meer as wat julle oor gedroom het! :)

  10. Asemrowend!! Mens kan sien dit was ‘n droomdag! Die foto’s is regtig besonders – iets wat ek nog nie gesien het nie. Baie geluk Nadia en Matthew, mag julle huwelik elke dag geseen wees!

Leave a Comment