Klein Jan & Korrol | Philipstown, Karoo

Posted by Juné Joubert on August 14th, 2013

 

 

Klein Jan & Corlia, wow wat ‘n aserowende naweek!  Their wedding was a weekend, break-away from the normal rush of life. We enjoyed it so much that we were sad to leave the Karoo early Sunday morning. Corlia & Jan did everything off-beat.. almost no program, everything just falling into place as the day went along .. braai: sheep for starters & sheep for mains! Love it! She had a gorgeous green dress; I loved her hair! and her shoes!!! Klein Jan made the most beautiful speech .. honouring God for His amazing grace .. shoe .. Klein Jan was just soooo thankful to marry his amazing bride ;) While we were shooting some photos in town (they got married at the beautiful church in Philipstown), some of the guests went for a brief hike up the hill (the reception was on their friend, Patty’s farm) .. soooo chilled. We had to wait a bit for all the guests to return .. haha .. Corlia loved how everyone was relaxing. Later the day I realized that the couple-of-the-hour were missing … found them chilling on the couch in Patty’s lounge (: sjoe wens ek kon weer trou sonder ‘n program en erens in my bruidegom se arms gaan wegbreek gedurende die dag! Goed gedoen julle! AND wow, the Karoo’s fresh air, wonderfully warm people and beautiful landscape … it was simply worth every kilometer travelled. I can’t wait to visit Philipstown at some stage, and go greet everyone!

 

 

 

 Met ons aankoms Vrydag in Philipstown, wou my foon nie meer opvang nie .. ek sou bel om meer reelings met Corlia vas te maak .. soos bv: hoe laat trou julle nou?  haha.. maar in Philipstown is hierdie pragtige winkel, die “quilthuis” wat ek weet Corlia my van vertel het. Toe skaf ek daar vir my ‘n paar wolslippers aan. Die “gentleman” wie ons toe in die winkel help, noem dat hy is actually die orrelis vir môre se troue .. “O! ek’s die fotograaf! Waar presies trou hulle en hoe laat?” (sou darem nie ‘n trainsmash gewees het as ons hom nie ontmoet het nie, want het toe later met Corlia gesels, .. maar ek love net hoe die hele Karoo-naweek afgespeel het!)
Die Saterdagoggend sou ons haar afneem by die quilthuis .. ons ontmoet toe die eienaars .. Tannie Nellmarie en haar man. Sy maak die pragtige quilts! Hulle wou net hê ons moet eers sit & koffie en scons saam met hulle geniet .. ons vertoef toe maar daar vir so 30min (so lekker gekuier, ons het amper vergeet ons moet nog gaan “werk”)… Sjoe, ek het sommer my oupa en ouma vreeslik gemis .. en Tannie Nellmarie-hulle sal ons verseker weer sien! … hopenlik

 

 Klein Jan het ons by die quilthuis kom haal … verandering van plan .. ons neem haar by ‘n ander huis af … (: was so bly ons kon wel by die quilthuis ‘n bietjie kuier!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Letterlik elke oomblik was vol skaterlag

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Corlia wys haar skoonma hoe die skuurtjie ‘n dag of twee vroeer gelyk het … hulle het omtrent ingespring ..

 

 

 

 KleinJan & Korrol hou altwee omtrent net van vleis (“asb net nie groen goed nie!”)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Sy soek net son ..

 

 Nagmaal ..

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 “If we live in the Spirit … let us also walk in the Spirit”

 

 

 Die hangertjie wat haar nuwe ouers aan haar gegee het by die onthaal..

 

 

 

 

 

 

 gaste verdaag .. hulle het darem weer later vir almal by die gastehuis kom groet .. sulke warm harte

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 To all the brides who don’t mind making their way over/through fences .. I love you!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tags: , , ,

16 Responses to “Klein Jan & Korrol | Philipstown, Karoo”

  1. soos altyd: so so purty ♥

  2. Emerelda Kieser

    Dit is beautiful, ek is in trane… dis so mooi!

  3. Elizna van der Walt

    whoa, soos altyd June, stunning pics van so n unieke troue! love alles van dit!

  4. A-FLIPPEN-MAZING!!!!!!!!!!!!!!!!!! Mooiste mooiste troue nog! As die klok 4 jaar terug kon draai was hierdie my inspirasie! Flippen mooi kieks June, jy hoef vir niemand terug te staan nie!

  5. Ooooooo la my hart gee sommer ‘n skip!

  6. Elizabeth Geyser

    Sjoe, die ware karakter van die dag, word weergegee! WELL DONE!!

  7. annalie hechter

    So, so, pragtig……..!!!!!

  8. Julle lyk sooooo gelukkig en tevrede. Dit straal! Wat n voorreg om dit saam jul te kon deel.

  9. ek het gekyk, en gekyk, en WEER gekyk….. Ken julle van geen kant af nie, maar wat ‘n asemrowende gebeurtenis…. Mag God elke dag jul dra, Mag Jesus elke dag meer gee as wat jul vra, mag die liefde jul vir ewig bind, mag jul vrede in jul Herder vind! Ek LOVE die foto’s – ek stuur dit sommer aan elke tydskrif wat ek aan kan dink! Liefde XXX

  10. Marina Willer

    Stunning! Baie geluk Corlia! Ek het so in vervoering geraak toe ek hierna gekyk het, dit het gevoel of ek self daar was. Jy het PRAGTIG gelyk! Baie besonderse dag gewees, hou van die pers sykouse! As ek jou so sien lag dan hoor ek dit sommer hier in my ore opklink! Fantastiese foto’s! Groete vanuit Mpumalanga!

  11. Lief Corlia Mooi mooier mooiste. So baie baie geluk maatjie! Julle is geseën!

  12. Marinda Terblanche

    Voel of ons daar was met die fotos. Ekself skoon tranerig, die mooiste – prentjie mooi fotos, lyk of dit uit ‘n tydskrif kom!!

  13. Loukie Nel

    Ek kan nie ophou kyk nie. Defnitief die mooiste fotos wat ek nog ooit gesien het. Baie geluk! Seenwense vir julle 2. Mag julle toekoms saam so mooi wees soos die dag.

  14. June…hierdie foto’s is so real dit voel of mens self by die pragtige troue was!jou foto’s is amazing…jy ‘s oral en kry dit reg om emosies van baie bly tot diepe deernis; en natuur en lig en atmosfeer en karakter van ‘n klein dorpie en al die dinge vas te vang! Corlia…ons paaie het al gekruis en ek wens vir jou en jou bruidegom Vader se seën in abundance toe! ..daar is baie mooi trourokke maar die andersheid en kleurkombinasies wat jy gewaag het gee aan trourokke nuwe betekenis!Dis so mooi!..en die pers kouse!

  15. Wow dis awesome. Jannie sy lyk soos die regte vrou vir jou. Sy is pragtig.

  16. Stunning troue en sooo mooi vasgevang!

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by

Buy domain

Deeply.xyz

$1,495

Total

$1,495

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex