Jonathan & Janine | Kaleo Guest Farm, Koue Bokkeveld

Posted by Juné Joubert on October 21st, 2013

 

 

Two chefs got married! Oh the food was great ;) It was soooooo cold … rain & snow .. but Jonathan & Janine was filled with excitedment & adrenaline, which allowed us to take some awesome photos when the weather calmed in perfect timing. Yah. This couple is so gentle & caring, and easy to “work for”. Baie dankie Jonathan & Janine, dit was heerlik om jul troue af te neem. Some moments: I loved the tears when she saw her dad & when she walked down the isle. And after cutting the cake, they served their parents with the first pieces – what a beautiful gesture!

Baie baie dankie Anné – my fav assistent & vriendin, jy was amazing.

Beautiful flowers done by : www.fleurlecordeur.co.za (: I loved it Heike!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 spot the cork …

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tags: , , ,

8 Responses to “Jonathan & Janine | Kaleo Guest Farm, Koue Bokkeveld”

  1. Suzette Fernhout

    Dit is die mooiste mooi fotos. Jy het dit so natuurlik gedoen. Hul vasgevang presies soos hul is. Nee ek het nie woorde nie dis ongelooflik mooi

  2. Juné! Hoe sê ‘n mens dankie?
    Jy het soveel spesiale oomblikke van hierdie groot dag in ons lewens wonderlik vasgevang! Die wonder van hierdie foto’s is dat dit nie net die detail van die dag vir die familie bewaar nie maar ook soveel emosies verewig het!

  3. Ah Juné dis beautiful!! Janine jy lyk soos ‘n super model, soooo mooi! So bly ek kan ietsie beleef van die dag. Stunning verby! :)

  4. Chrizelda Humphries

    Nien & Jonathan, dit is ongelooflik mooi , soos julle! Wat ‘n voorreg om die troue met julle almal te kon deel. June die fotos is pragtig, sjoe soveel emosies vasgevang!!

  5. Janine Burke

    Juné, die fotos is pragtig. Jy het elke oomblik van die dag vasgevang. Baie dankie, die fotos is ongelooflik en julle het dit soveel pret gemaak.

  6. Mary Ann Bosch

    Sjoe, wat kan ek se….jou foto’s ontneem my van asem. Die spreekwoord praat van n picture that paints a thousand words – dit is wat jou foto’s doen. Amazing! Ware inspirasie vir enige fotograaf. Doen so voort :-)

  7. Pragtige foto’s. Die troue was pragtig en die foto’s ‘n lewende visuele herinnering

  8. Ek is so bevooreg om ietsie van hierdie sprokie te kon beleef deur julle foto’s! Janine jys ‘n pragtige bruid en jou Johnathan ‘n diamant-mens… Mag julle baie gelukkig wees! June – jyt ‘n pragtige talent om mense so natuurlik vas te vang en droomprentjies van ewigheidswaarde! Mag julle almal geseend wees!

Leave a Comment