Ian & Lezandré | Strandkombuis, Yzerfontein

Posted by Juné Joubert on January 23rd, 2014

 

My gorgeous sis-in-law got married in December! Finally I get to share the photos. What an awesome day! I’ve never seen her happier! YAH. Go Ian!

Ek dink julle maak ‘n besonderse cool & mooi paartjie. Regtig so bly vir julle albei! Julle dag was ‘n sprokie .. en mal pret ;) So trots op my skoonfamilie! Hoop julle geniet die fotos .. die res kom binnekort .. wanneer julle vir my, Werries & Kaeleb hier in die Noorde kom kuier ;) hah .. Baie liefde!

DANKIE Anné, dat jy my kon help .. sou nie sonder jou kan nie.. lief jou vriendin.. jou fotografie is stunning.

Dankie kief Maree-team … ons sien baie uit na die video!

Dankie Madeleen vir hoe goeie mens jy is .. die hare & make-up was weereens uit die boonste rakke!

Links:
Assistant: Anné Photography
Hair & Make-up: Madeleen Health & Beauty
Video: Jubilani Videography

Tags: , ,

19 Responses to “Ian & Lezandré | Strandkombuis, Yzerfontein”

  1. Beautiful!!!! Stunning fotos! lyk of dit ‘n pragtige, vreugdevolle dag was! Lief jou junes!!!!

  2. Ongelooflike fotos!! Wat n pragtige couple!! En die setting…sjoe!!

  3. WOW WOW WOW! ek wil sommer weer troue hou!! dis ongelooflike fotos!

  4. Caryn Maree

    o my word! dis sulke opwindende foto’s, kleurvol en vol baie gees! nes die mense was :) mooi mooi wow

  5. Niki Venter

    LOVE DIT!

  6. Andre Petersen

    Stunning fotos van twee stunning mense.

  7. Absolutely beautiful! Wat ‘n awesome venue!!

  8. Jaco Willemse

    Wow! Dit is amaizing!!! Voel sommer of ek nou weer by die troue was hahaha :)

  9. Pieter/Henda

    Wow Skoondogter. Ongelooflik. Die fotos beeld uit die wonderlike liefde tussen twee mense. Baie dankie vir jou groot bydrae tot die sukses van n wonderlike dag. Jy’s fantastiese fotograaf ongeag die feit dat jy redelik ver swanger is met jul baba en ons kleinkind. Ons waardeer jou groot opoffering, jys great

  10. wow. verseker een van my favourite troues van my vrou. dis so amazing om my sussie so bly te sien! wow. hartroerent

  11. Die foto’s het my nou sommer weer jonk laat voel. Dit lewe van liefde en laat mens opnuut voel om die lewe te geniet! Pragtige couple en stunning foto’s!

  12. aaghhh LOVE DIT !!! kannie glo ek’t dit gemis! maar julle het stunning gelyk ! June – awesome! jy het die die ervaring ‘n realiteit gemaak met jou stunning foties !!

  13. Beautiful photo’s …congratulations to a very happy couple

  14. Malinda Kruger

    Dit is voorwaar stunning foto’s. Sal haar beslis aanbeveel by Marnell en Elizna wat albei met events besig is. Dis lekker om die kinders so gelukkig te sien. Wens julle alles van die beste en mooiste toe.

  15. Wow wow wow That must have been soooo special May your lives always be as beutiful and as special

  16. Wow!! how absolutely amazing, sending lots of love from me and the kids!!!

  17. Love it !!!! ALLES!! Lyk na n perfekte Troue!!

  18. Marijke Reyneke

    Die allermooiste fotos…… en die allermooiste troue!!

  19. Jou SUS!! Fuza

    Ahhhhhhh – Thanks vir die coolste sus ooit, en die coolste fotos ooit. Kan steeds nie ophou kyk daarna nie. DANKIE DANKIE DANKIE DANKIE

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex