Hennie + Natalie | Jason’s Hill, Rawsonville

Posted by Juné Joubert on September 28th, 2011

Hennie and Natalie was a great couple to photograph.. just because they are SO in love. They got married in Rawsonville, NG Church, which is beautiful, and then we headed off to Jason’s Hill for the reception, and rest of the shoot. Most of the couple shoot is done on neighboring farms – Rawsonville / Slanghoek is a gorgeous valley – and I just love it there. Specially all the dogs chilling around (:

Vreeslik dankie Hennie en Natalie vir ‘n baie lekker en spesiale dag. Julle is pragtig, en so vol geluk, ons sien net goeie dae wat vir julle huwelik voorlê!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tags: , ,

25 Responses to “Hennie + Natalie | Jason’s Hill, Rawsonville”

  1. Beautiful beautiful beautiful June! wow! :)

  2. Dit is pragtige fotos! sjoe! Sien uit na julle kuier die naweek!

  3. Hierdie is beautiful June, altyd ‘n lekkerte as jy ietsie gepost het. xx

  4. WOW WOW WOW! Dit lyk AWESOME!!! :)

  5. Dis pragtig julle twee!!! Weereens baie geluk x

  6. nAts!!!! kannie glo ek het dit gemis nie!! jy was n stunning bruid! Als lyk soo mooi!! Baie geluk!

  7. Stunning!!! Hennie en Natalie…julle het pragtig gelyk! June, pragtige foto’s, soos altyd!

  8. Pragtig! Kosbare herinneringe is puik vasgevat.

  9. Chrisna du plessis

    Ek kry HOENDERVLEIS as ek hierna kyk!!! Kan nie wag vir ons s’n nie ;)

  10. Wow wow WOW…stunning fototjies!!! Julle het so mooi gelyk, wat n awsome troue
    !!!

  11. Fantasties, sooo mooi! Ek love dit!!!!!!! Dit was sooo lekker troue! Well done June!

  12. Lizelle Webster Louw

    Stunning stunning stunning photo’s… Julle het amazing gelyk!!!!

  13. My asem is weggeslaan! Ek sien nou eers hoe mooi dit eintlik was!

  14. Ongelooflik mooi!! Wat n groot voorreg om deel te kon wees van die dag. Ek gaan in Shanghai sit en gereeld na die fotos kyk as ek te veel verlang.

  15. Ellen Le Roux

    Beautiful photos June

  16. sjoe – asemrowend!!!! Great fotos!

  17. Ongelooflike foto’s! Natalie jy het soos ‘n prinses gelyk. Baie geluk!

  18. June jy is n wenner!!! beautiful foto’s en Nats jy is n bitter mooi bruid x

  19. Die foto’s is asemrowend mooi!!! Die dag was spesiaal en was verseker ‘n groot eer om deel te wees van die mooi geleentheid!!!

  20. Pragtige foto’s! Ons is ongelooflik trots!!!

  21. WOW! PRAGTIGE FOTO’S!!! Natalie jy’t soos ‘n prinses gelyk!! June, goeie werk!!!

  22. dis die mooiste foto’s innie wereld! natalie het soos ‘n droom in ‘n prentjieboek gelyk… baie geluk julle!

  23. Nats-jy was beeldskoon!WOW WEE!pragtige troue&mooiste foties!x

  24. absoluut STUNNING!!!!!!! wOw!!! baie baie geluk julle!!!! xxx

  25. Tony Stanton

    What a gorgeous wedding and what a gorgeous couple!
    The photos are stunning and a fantastic souvenir to treasure over the years.

    We wish you both every happiness.
    Tony & Pat.

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex