Heinrich + Lihani | Matjiesdrift, Caledon

Posted by Juné Joubert on March 28th, 2010

‘n Asem(en traan- )rowende troue! Die Matjiesdrift area is eenvoudig pragtig.

And the couple… well their adoration and love for one another… God’s creation… and and… don’t have the words.. spectacular. Hope the photos will show a bit of justification. It was an absolute joy to do this wedding.

Heinrich & Lihani, daar is groot dinge instore vir julle twee saam  – julle liefde (in Jesus) is ‘n kragtige tool in ander mense se lewens. Skapies skapies !… (ongelukkig kon ons nie een op ‘n foto vasvang nie.. sal ‘n katjie doen?)

………………………….

>> PLEASE CLICK HERE FOR COMPLETE GALLERY <<

………………………….

………………………….

>> PLEASE CLICK HERE FOR COMPLETE GALLERY <<

………………………….

Tags: , ,

4 Responses to “Heinrich + Lihani | Matjiesdrift, Caledon”

  1. Sjo, hoe mooi het die maan en sonlig nie saam gespeel met die fotos nie!! VERAL die een met die soen in die kerk, hoe SPESIAAL is dit!!

  2. In 6 days we celebrate their 3 year reunion! I HAD to come back and look at these..still breath takingly beautiful!

  3. I mean 3 year anniversary!!! hehe

  4. Lihani and Heinrich

    kyk vandag weer na die foties hier in ons huisie in Brazil en kan nie glo dis al 3 jaar nie, ne Hlengs! jou foties bly stunning June! What a joyous day it was:)

Leave a Comment