Gideon & Wimari | Florence Farm, Chrissiesmeer

Posted by Juné Joubert on November 20th, 2013

 

 

I LOVED this wedding. Gideon & Wimari where SO much fun .. singing and dancing for their “wedding music video” on Greece soundtracks, throughout the day .. made for some good laughs…  and what a gorgeous couple. This was my first time shooting at Florence Farm.. it’s just gorgeous, and I enjoyed meeting Ané and the team .. loved getting to shoot at this unique setting. Trust the photos say what I can’t ..

Wimari & Gideon .. vele pret en vele dank .. dit was amazing om die dag saam met julle te spandeer!

Velani, baie dankie dat jy my kon assisteer.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tags: , ,

26 Responses to “Gideon & Wimari | Florence Farm, Chrissiesmeer”

  1. Rochelle Rossouw

    Seriously some of the most beautiful pictures I have EVER seen! Wow!

  2. Gideon en Wimari

    Sjoe sjoe sjoe!!!!! Jy het absoluut elke oomblik van ons dag vasgevang! Giep het skoon ‘n knop op sy maag! Dankie dat jy deel was van ons groot dag en ons spesiale memories so mooi opgesom het! Sien uit na die res, ons gesels gou weer xxxx

  3. Wimpie Jonck

    Hierdie is regtig baie mooi!! Iets wat hulle met groot gelukkigheid en tevredenheid vir altyd kan saamdra en met ander deel!

  4. Baie dankie .. hulle was heerlik om af te neem!

  5. Ontspan Giep! Haha. Baie bly julle geniet die kiekies. Julle is pragtig. Chat soon..

  6. Stunning, dit som die heerlike dag op ‘n pragtige manier op.

  7. Awemrowend mooi

  8. Ongelooflike mooi foto’s! Goeie weerspieëling van die dag! Dit was soooo lekker! Het nou sommer weer die hele troue beleef. Dankie dat ons kon deel wees! Mwa.xx

  9. sunel visser

    ASEMROWEND MOOI!!!!!!!! Dankie dat ons hierdie pragtige dag saam met julle kon deel. Dit wat tussen julle is, is vir my pragtig. Bly altyd so. Sjoe, maar die bruid is hot:-)

  10. Denise Greyling

    Dit is absoluut stunning!!!!!!!
    Ek sal oor en oor na die fotos kyk, stunning venue, stunning paartjie en beslis n briljante fotograaf!

  11. Mooier as mooi en goeie idees vir Gertjie se troue

  12. Heslia Swanepoel

    Fantasties! Mag die huwelik so wonderlik wees soos die troue xxxxx

  13. Picture perfect….an absolutely striking couple :-)
    The Theme, Venue and Pics at just awesome!

  14. Lonel Marais

    Sjoe, die foto’s is so so mooi!!!! Dis regtig ‘n baie goeie weergawe van ‘n fantasmagoriese troue!! Dankie julle 2kies, dit was so lekeer om deel van jul spesiale dag te wees… xx

  15. Die heel mooiste foto’s! Kon nie help om n traan te pik by sommige foto’s nie. Dankie June dat jy so n spesiale dag vir ons almal op so n ongelooflike manier vir ewig vasgele het! Wimi was n stunning bruid en die bruidegom ook nie te sleg nie………

  16. What a beautiful wedding it was, the the photos are excellent, they do a fabulous job reflecting it. You guys make an awesome couple, thanks for allowing us to share.

  17. Jaco vd Merwe

    Wow…Great julle. Dit was BAIE mooi en Baie Geluk !!

  18. Hierdie was een fantasmagoriese daggie! Stunning fotos en stunning daggie! Wi Wi julle maak die mooiste coupler so bly vir julle!! xx

  19. MOST BEAUTIFUL THING I’VE EVER SEEN IN MY LIFE,MATCH MADE IN HEAVEN ,BEAUTIFULL WEDDING INDEED

  20. Baie dankie dit is die mooiste mooiste fotos asook die mooiste en lekkerste troue nou kan ek verstaan hoekom julle so ver wou trou want dis di mooiste venue!!! Wimarie jy lyk nog mooier as die mooiste prinses! Jy het heeltemal verkeerde beroep gekies en sal voorstel dat jy gaan vir modelwerk asook foto model want jy sal floreer daarin!! Dink baie ernstig daaroor. Wimpie jy kan regtig so trots wees op hier pragtige dogter en ons wens hulle net die beste geluk toe!!dankie dat ons deel van julle geluk kon wees!!

  21. Cindy Egelhof

    ABSOLUTELY STUNNING!!!!!

  22. Baie mooi foto’s June!!

    En weereens julle, ‘n baie mooi en FUN troue!

  23. Elmien Swanepoel

    Wimi en Giepie, hulle het baie mooi gelyk. Hoop jul sal vir altyd so lekker kan saam lag!!
    So jammer ek kon nie daar wees nie! Liefde Elmien xxxx

  24. SOOOO mooi julle!!!

  25. Maggie Mashoala

    what a wonderful wedding. you are blessed and stay blessed. the BRIDE was so stunning wish you could be the face of Bride and Groom Magazine of the month.

  26. Mary Ann Bosch

    Sune, jy is Simply The Best. Jou foto’s straal jou liefde vir mense en Vader God uit. Ek LOVE dit!

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex