Gert + Charene | Boesmanland Plaaskombuis, Langebaan

Posted by Juné Joubert on August 31st, 2011

This was my first wedding of the season, and what a beautiful day to be on the West Coast! The field-flowers were amazing!
Gert and Charene tied the knot and was out to enjoy every moment of it, full of jokes..
Baie geluk julle! En baie dankie.

Dankie ook aan Anné – my baie bekwame en talentvolle assistent!
Also a BIG thank you to Boesmanland Plaaskombuis, your friendliness and warm hearts, AND great food, are highly appreciated.

Tags: , ,

14 Responses to “Gert + Charene | Boesmanland Plaaskombuis, Langebaan”

  1. Gawie & Andra

    Ons van deventers het julle fotos baie geniet,lyk pragtig geniet die toekoms saam!!!

  2. Marietjie Vollgraaff

    Hi. Pragtige foto’s. Nooit gedink ‘n ou muur kan so ‘n mooi foto maak nie.

  3. Charene en Gert julle foto’s is absoluut stunning!
    Jy was ‘n beautiful bruid gewees! Liefde xox

  4. Carla Robberts

    Die foto’s is pragtig, stunning, wow, amazing!! Ek het hulle seker nou al drie keer deur gegaan en kan nie genoeg kry nie! Charene jy het nes ek gedink het ‘n absolute stunning bruid gemaak en ou Gertjie lyk ok nie te sleg nie!!

  5. Rudean Breet

    Mooiste bruid ooit – en natuurlik stunning foto’s. Job well done!!

  6. Heidi en Brendon

    ABSOLUTELY STUNNING!!!

  7. Christine van Rensburg

    Jou foto’s is absoluut inspirerend! Maak my lus om weer te trou!

  8. Bianca Donadio Mostert

    Charenetjie en Gert, dis regtig beaula ! Wees net so geesdriftig om getroud te bly soos om getroud te kom ! Love julle xx

  9. Lourens en Thia

    Baie mooi fotos!!! Weereens geluk en dankie dat ons kon deel in die spesiale dag!

  10. Nadia Verheem

    Wow!! Baie Geluk!! Alles wat mooi is vir julle …. vir altyd!!

  11. June, so baie geluk met jou Sarie Bruid post!

  12. Ja, baie baie geluk. Was so trots om jou werk daar te sien! Jy verdien dit!

  13. Baie dankie julle! waardeer (:

  14. Wourine van wyk

    June, Jou fotos is stunning, dankie dat jy hulle daggie so kon vasvang. Dit is regtig awesome. Charene en Gert julle was rerig ‘n besonderse bruidspaar…mens kan die vreugde en geluk op julle gesigte sien. Lank sal hulle lewe..en kinders by dosyne.

Leave a Comment