Francois + Jeanette | The Sea Trader, Britannia Bay

Posted by Juné Joubert on May 6th, 2011

 

Francois and Jeanette was so looking forward to this day !! (: (see their engagement shoot here) .. And throughout you could really see the excitement on their faces.. In the morning the bay was laying thick thick with mist.. and while doing her bridal shoot, rain was pouring with outside.. But when we walked out from the church it was summer again! And we had a wonderful time with the shoot. The West Coast is absolutely beautiful! Love it! (and my Oupa stays in Britannia Bay, so it was a good visit ;)

Baie dankie julle! Julle is pragtig! Mag die Here julle elke oomblik saam seen.. Ek weet Hy gaan!!

Dankie ook vir Anné, my wonderlike assistent vir die dag (:

 

my tweede groot spinnekop op ‘n troue (: …

Tags: , , ,

34 Responses to “Francois + Jeanette | The Sea Trader, Britannia Bay”

  1. Naais! Somma baie!

  2. June, hierdie is van die mooistes nog. Wow.
    Wat ‘n pragtige bruid en troue, haar rokkie is die mooiste wat ek die jaar nog gesien het. Beautiful.
    x

  3. wow nig di foto’s is stunning!!!!

  4. super mooi june! love die bridal portraits!!

  5. Gorgeous!!!!!

  6. Marie (sussie)

    June, jy is absoluut AMAZING!!!!! Baie dankie dat jy my sussie se perfekte dag so mooi kon capture!!

  7. sommer baie mooi June!!

  8. June…. Ek gaan jou uit vlieg Amerika toe as ek trou! Die fotos is STUNNING!!!! Jy het sommer ‘n paar kliente hier in VSA gekry na die fotos!

  9. Oh wow..oh wowowowowowowowowowowowow! Ek kan dit OOR EN OOR EN OOR kyk..dit is die mooiste mooiste foto’s wat ek in MY LEWE al gesien het. Julle lyk pragtig en sooo gelukkig! Julle moes vir June saam vat op jul HONEYMOON.. (:

  10. Pa Tonie

    Het iemand dalk vir my knope – myne het van my hemp afgespring van trotsgeit !!!
    June, jy is n SUPERSTAR – nogmaals dankie !

  11. Leendert

    Stunnung Jeanette…. Wow!!! Mag julle twee vir altyd gelukkig bly… En liewe Jesus julle ryklik seën!

  12. Angelique ( Mams)

    June, jy is een van die dierbaarste mense wat ek ontmoet het….en jou assistent. Baie baie dankie vir die absoluut stunning foto’s. Ons is bevoorreg om julle daar te kon he. Met jou pragtige persoonlikheid en talent gaan jy dit nog ver bring. Liefde-groete.

  13. Ongelooflike fotos en ‘n ewe amazingly mooi couple!! Geluk Juné en ook Francois & Jeanette, alles is asemrowend mooi!!

  14. WOWIE!!!Stunning foto’s jul twee! Sjoe, kon sien jul het dit DEEGLIK geniet! Alle seën en voorspoed vir die BLINK toekoms wat voorle! Gaan nog lekker saam kuier! Liefde!<3 a & h

  15. WOW Jeanette!!Die fotos is ONGELOOFLIK!! Jy het SOOO pragtig gelyk en mens kan sommer sien hoe verskriklik gelukkig julle is!! Hierdie photies maak my nou sommer opgewonde vir my eie troudag!!Haha.Veels geluk julle!x

  16. Francois en Jeanette, julle foto’s is pragtig!!

  17. Dankie julle tweetjies dat julle ons dmv hierdie fotos kon laat ietse proe van die lekker en die fees en die geluk wat die besonderse dag in julle lewens. Die een foto is mooier as die ander en veral die weskus met sy atmosfeer van oneindigheid komplimenteer die hele geleentheid.
    Grootgroete uit Doha

  18. jeanette,jy lyk besonders mooi en stralend van geluk!

  19. Ek stem saam Tonie. My bors is ook so groot ek sukkel om uit my kantoor te kom! Well done Juné!!! En dan is jy nog mooi ook!
    Franna en Netta, dit was ‘n wonderlike dag en ons is en sal altyd lief wees vir julle. Ek weet ook dat julle geluk vir altyd sal hou want julle het dit gebou op Jesus se liefde. Doen so voort.

  20. Franna & Netta, dis pragtige fotos – net soos julle is! Mag julle toekoms saam belaai wees met alles wat mooi is. Love you.

  21. WOW wow wow! Wat ‘n eer om te deel in julle ‘n beautiful dag* di fotos het beslis di atmosfeer en prag in die dag vas gevang! *****

  22. Wat ‘n pragtige sprokiesverhaal! So, so mooi! Baie geluk Jeanette & Francois!

  23. Julle het beautiful gelyk! Regtig mooi foto’s!!

  24. Jen Barnard

    Wow! June! Beautiful couple and amazing photos! You are the best!

  25. Dis ongelooflik mooi! Elkeen reg om GROOOOOOT op te blaas! x

  26. We absolutely loved doing this bride’s hair and make-up. JUNE thank you for capturing the hair and make-up so beautifully !!! a job well-done. HELGA & HANNETJIE (HELGA BRIDAL HAIR AND MAKE-UP)

  27. Anthonie &Corlischa(neef en nig)

    Netta en Franna/Buddy,dit is a groot vooreg om te kon/kan deel in julle huwelik!!
    Ons is bly dat ons,ons skat-kus fotograaf met julle kon deel en dat ons so naby aan mekaar kon trou!Mag elke sekonde van julle huwelik ooze met die Here se sening oor julle!!

  28. Pragtige foto’s Juné! Jy het werklikwaar die paartjie se moments mooi vasgevang! Jeanette en Francois, julle is darem maar twee baie mooi mense! Alle voorspoed vorentoe! xx

  29. Francois en Jeanette

    June!!!! Die foto’s is AWESOME! Dankie vir jou awesomeness, ons is sooooo bevoorreg dat jy in ons dag kon deel! DANKIE!!!

  30. Minette (Netta se tannie)

    Die fotos is kunswerke – elkeen van hulle. Maar wat verwag jy anders met so ‘n kombinasie van ‘n fantastiese forograaf en twee sulke mooi mense.
    Fantasties. June hier by my werk is ‘n hele paar jong mense wat binne die volgende jaar gaan trou. ek beveel jou aan by almal

  31. Stunningly artistic photographic genius!!! Was spellbound throughout the delightful album. Congratulations, June, on a fabulous job well done!

  32. Baie mooi oomblikke vasgevang!!!! So sag, vrolik en feestelik! Well Done!

  33. Absoluut Stunning!! laaik die bushalte!!! Jeanette jy het die mooiste rok nog!!!

  34. PRAGTIG! Baaaie mooi rok! en troukar!!

Leave a Comment