Ferdi + Jonel | Mooikelder Herehuis, Paarl

Posted by Juné Joubert on December 22nd, 2010

Phew… I was shooting in front of Lizelle Lotter and AnneDreyer (both photographers – and bridesmaids) and a very creative graphic designer – Jonel, the bride… Couldn’t help putting a bit of pressure on myself – but I soon forgot – as they are all true friends, very relaxed and aimed to have a good time every second (:

Jonel was such a funny and excited bride! She and Ferdi are truely a special couple, full of creativity, talent and energy! They made so many jokes, my jaws were sore of laughing after the shoot. It was a rainy day, and the Lord blessed us with the coolness of it (remembering the hot days we had this week..) and the beautiful clouds and light. And not one drop fell during the shoot. Mooikelder is gorgeous, full of character and history… and the style fitted Ferdi and Jonel perfectly. Classical, and full of life.

Baie dankie julle !! Julle was groooot pret, en pragtig! Daar rus ‘n groot seening op julle liefde vir mekaar! en julle familie.

(Dankie ook vir my assistent, Robyn)
(Jonel se ma het haar pragtige rok en dans (plat) skoene gemaak! Wow)

…………………

click here to see more

…………………

bo: parfuum-sessie (:

Al die opgewondenheid en vlinders het gespeel met haar energie-vlakke! One moment the joker, the next yawning for oxygen .. (:

Bruidegom se pa, Oom Danie (met sy menigte grappe)…

Asook my uitstekende Ortodontis!! Dr Oosthuizen (en my oomblik vir ‘n grappie)

…………………

click here to see more

…………………

Tags: , ,

16 Responses to “Ferdi + Jonel | Mooikelder Herehuis, Paarl”

  1. Ooooooo my freakin word ek weet nie of ek moet begin hoe opgewonde ek is oor Jonel en Ferdi nie en of ek moet afgaan oor hoe ‘n ultimate HOT werk hulle fotograaf gedoen het nie!!! Juné! Ek gaan dit nog oor en oor kyk. Dit was ‘n fees met jou daar as deel van my vriendin se mooi dag en jy het net so ‘n goeie werk gedoen!
    Well done en any day again saam jou!

    (En love die draadjies-grappie-foto!!!)

  2. Wow! Stunning images! Ek kan dink dit was “nerve wrecking” om voor hulle almal te shoot – maar jy kan baie trots wees op die fotos!

  3. baie mooi shots!

  4. So so pragtig Juné, dis asemrowend mooi! Jonellie, jy het stunning gelyk!

  5. Ferdi & Jonel

    Juné…!!!!! oh, my hat. Dis amazingly, beautiful. Ons is so opgewonde oor elke foto en jy het regtig ons persoonlikhede so mooi vasgevang. Ons love dat jy ook so bietjie uitgedeel het met die draadjie grappie. Hierdie keer is dit jou kans :-)

    Dankie ook dat jy ons so gemaklik laat voel het tydens die shoot sodat ons net onsself kon wees met jou daar om dit te capture. Hierdie foto’s gaan nog vir ons eindelose genot verskaf en herinneringe wat baie meer werd gaan wees as enige geld wat ‘n mens daarvoor kan betaal.

  6. Sjoe, beautifull!!!

  7. Shucks Mev Joubert maar die foto’s lyk awesome!!!

  8. Pragtig! Ferdi & Jonel se DAG kon nie beter vasgevang word nie! Welgedaan June, weereens!

  9. Wow… Junétjie dis soooo mooi!!

  10. wow!!! baie mooi:-)
    geluk jonel en ferdi…

  11. Sien al klaar uit na ons foto’s, baie mooi June!

  12. Uitstekende gedoen Ferdi en Jonel!!

  13. Stunning fotos!!!! regtig bitterlik mooi!!!

  14. June, jou fotos is amazing!!! En Jonel jy het soooo beautiful gelyk! wow!!

  15. ek sé goeie griet! sjo Juné, fantastiese werk! amal lyk so stunning in elke foto! jy’t die pret so mooi vas gevang! Jonél jy het PRAGTAG gelyk!! XX

  16. Brilliant, sprokiesmooi, idilies,ongelooflike mooi, albei van julle straal van geluk.Dis mos nou hoe ‘n bruidspaar moet lyk.Wow!!!!!!!!

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex