Dj + Lehani | Laatson, Porterville

Posted by Juné Joubert on October 26th, 2011

 

 

This was such a special day. Dj & Lehani got married AND it was their little Lila’s dedication. We had a good day of “klippe-kou” with Kosie’s vehicles – thanks K! for your bakkie and snazzy old Alfa Romeo! Throughout the whole couple shoot Mommy and Daddy where giggling – some good time spend alone ;) Dj and Lehani has been through a lot together, but it seems that they are more in love than ever – off course! But I mean one can see that the love between the 3 of them is a growing love – from glory to glory. During Dj’s vow’s all he could get out through his tears was “I love you SO much” & “you gave me the best present I could ever ask for: princess Lila”

Baie dankie julle. Julle is pragtig, en die shoot was vet pret! Hou aan om mekaar so te waardeer.

Baie dankie ook Anné – flippen goeie fotograaf en assistent!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

(These two girla’s in the middle two blocks, last row, where my flatmates! Hallo chicks!)

Venue for Ceremony & Reception : Laatson, Porterville
BEAUTIFUL DRESS : Geliefd
Hair & Make-up : Sanmarie
Dvd : De Wet van Sweefilm

Tags: , ,

24 Responses to “Dj + Lehani | Laatson, Porterville”

  1. June….June….jou werk is beautiful! Elke liewe fotie….. rocking it out!

  2. June, jy is een gifted mens!!! Wow!!!!!!!!!!! is al wat ek kan se! Jy het die dag sooooo mooi ge-capture! Well done girl xxx

  3. June jou detail shots is vrekkin ongelooflik mooi!!!! well done! :)

  4. Nog,nog! Ek soek nog!!:)) Soooooo mooi<3

  5. Clade Sprunt

    EK KAN NIE OOR DIT KOM NIE!!! Hierdie fotos is so mooi ek tjank soomer en kry goosbumps! Dankie June dat jy my baie baie spesiale vriendin se mooiste dag so mooi gecapture het.

    Chicka… V%^*(#K maar jy is beautiful!

  6. Wat ‘n beautiful bruid. Ek sien so baie eerlikheid in die foto’s June, dit is special. Ek glo hierdie couple sal aan dit vashou in die tye waar dit moeiliker is en sien wie hulle is en wat hulle vir mekaar beteken. Love dit!

  7. June, ek ken jou niemaar deur hierdie foto’s kan ek sien jy het ‘n passie! Lehani en DJ ons geliefste vriende, die trane rol nou sommer dat ons nie jul groot dag kon deel nie…maar ons het heetyd aan julle gedink en die foto’s is ASEMROWEND! June, my groot dag kom nog en jy is eerste op my lys! xoxoxoxox

  8. so so mooi*

  9. @Thandi ..
    Baie dankie! Hoor graag van jou ;)

  10. ABSOLUUT STUNNING!!

  11. SPEECHLESS! June jy is soooo TALENTVOL!!! Mag jy in OORVLOED GEBLESS word – dis ‘n GIFT! WELL DONE!!!

  12. hierdie is van die MOOISTE troufotos wat ek nog in my hele lewe gesien het!! absoluut stunning!

  13. Hierdie is die allermooiste trou foto’s. Jong dit is absoluut asemrowend! Jy lyk beeldskoon en almal so mooi! Ek huil sommmer. Julle het defnitief die BESTE FOTOGRAAF GEHAD!!!!

  14. Wow, alles lyk so perfek…Die dekor is !so! !mooi!, die bridesmaids rokke en groomsmen outfits (luvit), die kos lyk amazing, en Lehani jy lyk so HOT!!! Baie goeie foto’s Juné!

  15. STUNNING!! STUNNING!! STUNNING!! magical moments only you can capture:-)

  16. Awesome Awesome fotos. Dit was stunning!!Memories wat vir altyd sal bly!! Julle is pragtig!!

  17. Absolutely gorgeous!

  18. cols thorpe

    I am blown away! Awesome stuff..u rock!

  19. Ek’s stom geslaan – elke foto is iets besonders, die angles en komposisies is uitstekend!

  20. Dis werklik iets besonders.Nog nooit het ek sulke absolute fyn uitgesoekte troufoto’s gesien nie.My kinders, julle het pragtig gelyk op jul spesiale dag. Mag julle ons harte vir die volgende 100 jaar net so gelukkig maak soos julle dit tot nou toe gedoen het.Ons is baie lief vir julle drie. Baie liefde, Pa en Ma.

  21. PUIK fotograwe,PUIK.

  22. LOVIT! jyt OOMBLIKKE vasgevang, niks ongemaklike ge-pose soos wannabe fotograwe nie, jys ‘n foto-artist!

  23. Ek KANIE GLO EK HET DIT GEMIS NIE. Lanie jy lyk absoluut beeldskoon, en Dj, soos n koning. Ek het besluit julle sal maar net weer moet trou as ek eers terug is, moenie worry oor almal nooi vir nou nie, net eers vir my en Zen. Ek moet julle troue beleef. Julle albei lyk te kosbaar.

  24. Yvonne Pieterse

    Hoe herleef ek nou weer hierdie wonderlike dag – skoon hoendervleis! June, dis stunning, stunning- awesome, you certainly have it – go girl!!

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex