De Wet + Marguerite | Nantes Estate, Wellington

Posted by Juné Joubert on October 12th, 2011

This was my first shoot at Nantes Estate, and we had a blast! The venue’s stunning layout and detail works well for weddings, and the view is gorgeous! Marguerite is a graphic designer, and her creations for the wedding stationary is stunning. She loves vintage, and they had lots of sentimental details throughout the wedding day. Her granddad was very much a part of the “Moederkerk’s” (Wellington’s Dutch Reformed Church) structure. Marguerite: or was it your great-granddad?  (skryf sommer hier onder by oor meer details asb) It’s a beautiful story.  De Wet made their wine, and it was also used in making the wedding cake – which was ABSOLUTELY delicious!!! Best wedding cake ever!

De Wet and Marguerite, I hope you enjoy these photos! You had a beautiful day, and the love between you guys are evident.

Thanks you to every one.
Baie dankie ook Lee, jy was ‘n groot hulp as assistent!

 

Love the look on De Wet’s face in this photo.. they were so natural, didn’t need to say “smile” once!

Church : Wellington NG Moederkerk
Venue : Nantes Estate
Make-Up & Hair : Madeleen Strauss
Dress: Robyn Roberts

Tags: , ,

20 Responses to “De Wet + Marguerite | Nantes Estate, Wellington”

  1. Yis June- jy is TE flippen goed! wow! weereens!! :) :)

  2. ANTON LE ROUX

    DIT IS PRAGTIG EN BAIE PROFESIONEEL.

  3. De Wet en Marguerite: julle lyk verlief. Well done Nantes! great venue! Well done June’! Week in and week out you produce awesome pics!

  4. Rock dame Rock!

  5. June, die foto’s is ongelooflik !!!! Vreeslik mooi!

  6. wow!june! weereens lekker om saam met jou te werk. well done met die foto’s. dit het rerig baie mooi uitgekom!
    margeurite, dit was lekker om deel te kon wees van jou dag!

    madeleen

  7. woweee!! ongelooflike fotos!

  8. Henriette Loubser

    Baie, baie mooi! Waar het julle die stunning ou kar gekry?

  9. Ellen le Roux

    Ongelooflik mooi. Jy laat ‘n mens so gemaklik voel – jy kan dan nie help om heeltyd te “smile” nie en om gelukkig te voel nie.

  10. sjoe, dis lekker om verlief te wees! Juné, jy het dit so so mooi vasgevang!

  11. die fotos in die veld met die son se oranje lig, stunning verby june!!

  12. baie baie mooi fotos!

  13. Denise Conroy

    Baie geluk, julle twee! Ek wens julle aie voorspoed toe!

    Denise van Cozumel in Mexiko

  14. Absolutely brilliant photography! The love between Marguerite and De Wet evident in all the pics. Hearty congratulations to you all!

  15. hallo eksuus, HOTSTE FOTO’S! Jy maak magic! (‘n nie af spesiale vonkel in die oog tipe magic I might add)

  16. Elize Strauss

    June, fantastiese fotografie!!! Het dit so geniet. Wens jou alle sukses vorentoe.

  17. Juné, ons foto’s lyk absoluut fantasties! Jy is nou maar net geseënd met wonderlike talent. Duisende dankies dat jy ons so gemaklik laat voel het, dat jy alles, van die kleinste detail tot ons borrelende hartjies, so mooi vasgevang het. Ek kan nie ophou kyk nie die foto’s nie en glo dat ek nog vir jare daarna gaan kyk met wonderlike herhinderinge. Lee, baie dankie ook vir jou hulp, jy is net so amazing! O, ja ons geskiedenis met die Wellington Moedergemeente – my oupagrootjie DSB Joubert was in die 20’s predikant op Wellington en het baie te doen gehad met die uitbreiding en aanbouing van die kerk soos dit vandag lyk, terwyl ek ook my oumagrootjie (sy vrou) se name geerf het. Hulle alby is begrawe reg langs die kerk en dit was vir my ‘n groot eer om in die gebou waar twee sulke wonderlike mense wonderlike dinge beryk het ook my nuwe lewe saam my man te begin. Dit het dan ook sommer die hele “vintage” gevoel geÏnspereer en van daar het my verbeelding toe heeltemal met my weg gehardloop en het ons werklikwaar die wonderlikste dag van ons lewe gehad! Dankie weer vir almal, M.

  18. Stunning foto’s. June het die pragtige dag vir Marguerite en De Wet vasgevang vir altyd!

  19. M, julle het die beste fotograaf in die land gehad (sy was nie verniet ons fotograaf ook nie ;-)en julle fotos is great!! Baie geluk. Ek vrek oor jou rok en wil sommer net weer trou! Jy het ongelooflik mooi gelyk.

  20. Dollie, die moet seker of van die, of definitief die mooiste foto’s wees wat ek al gesien het. Well done – die dekor was ook perfek gedoen – love die vintage pers en hasies!!! Die gaan van nouaf ‘n boekmerk troue wees wat ek vir mense gaan wys as hul fotograaf/idees ens ens soek. Madeleen – juo gremering + hare was net so mooi!

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex