DB + Ronelle | Beloftebos, Stanford

Posted by Juné Joubert on February 8th, 2013

 

 

This is my first post since we have moved to Secunda, Mpumalang! And I’m relieved to get my site up to date again (: especially starting off with this wedding of 13 December 2012 … I’ll soon be doing a little “vir-die-lekkerte” post with some pics of our move .. and showing off my huge new puppy!!! (just so you know that i’m not faking the “groot trek” ;)

…..

Uiteindelik kan ek DB & Ronelle se fotos “op die lug” kry! Ek het so uitgesien hierna. Dit was verseker een van die troues wat ek altyd sal onthou. En ek kon natuurlik nie kies tussen al die kiekies nie – daar was soveel emosie en absolute vreugde!!! And throughout the day, the Lord’s presence was welcomed. In every detail. In every song. Every hug. And you see it especially in the way that DB & Ronelle relate to one-another, handling each other as the Lord’s gift. Yeah! happy happy days! Hoe kan mens nie so troue geniet nie?

DB & Ronell – julle is uit die boonste rakke ;) Hoop julle geniet die bietjie hier onder – die res is spoedig oppad! …

 

 

 

I just could not not post all these confetti photos – I love their emotional expressions  …

 

 

 

 

 

 

I don’t have all the service providers’ details, but please email, or comment on this blog, and I’ll gladly include it (:

Venue : Beloftebos
Photography Assistant : Anel De Stadler
Blomme: Annegret van Sitting-Pretty
Ringe: Crowned by Ester
Rok: Julie Wedderburn
Hare en Make-up: Nadia Swart

 

 

 

 

 

Tags: , ,

17 Responses to “DB + Ronelle | Beloftebos, Stanford”

  1. Mandrie Steyn

    WOW WOW !!! Feel the joy :)

  2. Bly ekt nie op die troue so baie gehuil soos ek nounet het nie! Haha, dis die mooiste fotos wat ek nog ooit gesien het!

  3. Pragtige foto’s van die mooiste mense!

  4. Melissa van zyl

    Wow wow wow sho het weer van vooraf hoendervleis

  5. Henda Joubert

    Baie mooi fotos en pragtige mense!!!!!!!!!!!!!

  6. Sjoe, Ronelle & DB – die foto’s is ongelooflik!! Nes julle dag!!

  7. O, goeiste, dis mooooooi!!

  8. Liewe liefste db en ronelle…verby pragtig…ek huil ook lekker dbs!

  9. Flip ronel j lyk soooo happy! Stunning fotos!

  10. Soooooo MOOI Ronellie en DB!!!!!!Beste en gelukkigste daggie en kan sien Liewe Jesus is daar HEELTYD!!lovu

  11. Absolutely beautiful!smiled from the very first pic…felt like i was reliving every emotion with you guys! Congrats DB&Ronelle and Well done June!

  12. Ina Willemse

    Lag en huil mooi, die mense en die fotos

  13. Dit was die grootste voorreg om julle dag met julle te kon deel Ronelle en DB. Ek weet God gan nog GROOT dinge deur julle huwelik doen en ek bid vir elke dag van vreugde en geluk!! Geniet elke oomblik!! Junie, jou fotos is fenomenaal!!!!!

  14. Braam Visser

    Mooiste troufoto’s wat ek nog ooit gesien het van 2 stunning mense. Mag julle huwelik supergeseend wees.

  15. hanlie en maretha

    Oeee Ronellie, dis mooi! Die vreugde straal uit julle en julle gaste uit! Net so ongekunsteld en opreg soos ons jou altyd sal onthou.

  16. Vrek, nou onthou ek hoe ons gehuil het op hierdie ongelooflike stunning troue!! Beeldskone Ronelle en super aantreklike DB – beste trou fotos ooit!

  17. Hierdie troue was regtig pressies wat dit ontwerp was om te wees: ‘n voorsmakie van die bruilof tussen Jesus en sy bruid! In Gustav se woorde, “toe Ronelle na DB toe aanstap..dit was amper soos dit eendag gaan wees as ons (die bruid) na Jesus toe aanstap, om vir altyd by Hom te wees”. Julle is MAL legit! :) liefde

Leave a Comment