Christof + Mareth | Goudini, Rawsonville

Posted by Juné Joubert on February 3rd, 2012

Christof and Mareth got married in Rawsonville, and had their ceremony on Goudini. Wow, what a view, and how special, as this is where Mareth grew up. (I also have some fond memories of Goudini Spa, from when I was younger (: This wedding was HOT, in both ways. It was a true celebration, gorgeous couple, and people, and what a party.. with “Die Broers” providing some live music. Also, the sun was screaming down on us, but what a brilliantly cool evening .. just love being outside, short sleeves, under stars, not having one chil (: I’m sure I saw a guest, completely wet, coming from the pool’s direction.

I did Christof and Mareth’s engagement shoot some time ago – and you can have a look at it here.
It was just wonderful to then be more relaxed on the shoots of their wedding day. You guys are so much fun, and we really enjoyed spending the day with you.

Baie dankies!! ook aan julle awesome families!

Thanks to Lindy Truter, to once again make my job so much easier* (my assistant)

 

Hierdie pragtige koek is gemaak deur Corné Engelbrecht .. dit het onsetted lekker geruik, en ek is happies toegelaat – Dankie Corné! (:
En vir nagereg het ek natuurlik ordentlik gesmul.

Ek het hierdie “hartjie-klippie” nogals geniet, randomly in die veld op hulle spesiale dag .. baie cool.

 

Tags: , ,

19 Responses to “Christof + Mareth | Goudini, Rawsonville”

  1. Ronell Marais

    June, jy het ongelooflike goeie werk gedoen, STUNNING FOTO’S, jy is pragtig!

  2. soo soooo mooi!!

  3. Oooh, Juné, maar dit is mooi! Merfie, jy is die mooiste mens! (Stof, jy lyk self nul sleg…very hêndsome!) Lief vir julle xxx

  4. Baie baie nice foto’s Mareth en Christoff!!!! Julle het stunning gelyk! xxx

  5. Mariska Bloemhof

    Ongelooflik mooi, maak my sommer weer wil trou. Baie baie baie mooi!

  6. WOW WOW WOW!!! Hierdie is die mooiste foto’s! Mareth en Christof, julle het altwee so so mooi gelyk!!

  7. June jy is ongelooflik talentvol!!dis die stunningste foto’s ek kyk al ‘n uur na dit en kan nie genoeg kry nie!!grietjie jy is die mooiste bruid wat ek al ooit gesien het!!:)ek het bestuur toe ek foto’s begin kyk het en nog nooit het ek gehoop vir ‘n rooi lig nie kon net nie genoeg kry van die pragtige memories nie!!

  8. Jeanette d T

    Mareth jy was en is ‘n pragtige bruid en julle 2 maak ‘n ongelooflike mooi prentjie. Ek het sommer hoendervleis gekry toe ek June se mooi en stunning foto’s sien. Christof is nogal ‘n oulike model.

  9. Die fotos is stunning en kon nie ophou kyk nie.Dit is sulke mooi herinneringe wat julle vir altyd kan na terug kyk.Welgedaan June

  10. WOW!!!Ongelooflik!!Sooo bly ons het die voorreg gehad om dit saam met julle te kon deel.

  11. June!!!! STUNNING fotos! wow- al die detail is so mooi vasgevang! well done!!!xxx

  12. I loooove the pics expecially the ones with the parasols/stables/horse – really beautiful

  13. Marthie Venter

    Baie geluk Christof en Mareth. Dit is baie baie mooi foto’s. Christof, jy lyk soos ‘n model en jy het vir jou die pragtigste vrou gekies!
    Tannie Marthie Venter

  14. Evra & Pieter

    Beautiful beautiful foto’s! julle het gorgeous gelyk!!!!

  15. Louise van Tonder

    Ek het nog nooit sulke beautiful fotos gesien nie!! Dit is awesomeness verby – en eks mal oor die verskillende “angles” – baie kreatief en Mareth jy was ‘n pragtige bruid!!Geluk julle twee!!

  16. Louise van Tonder

    Rozanne – jy het ook pragtig gelyk!!!

  17. Gadija Moosa

    Wowwwww!!!!!!….Absolutely Stunningggg!!!!…totally blown away….you belong together ….Congrats:)

  18. Jeanne-Mari Uys

    Die fotos is ongelooflik. Mareth, jou rok, make-up,troukoek, als was stunning. Baie geluk aan julle. Jammer ons kon nie daar wees nie. Eks mal oor die fotos met die sambrele.

  19. Wow wow wow

Leave a Comment

The domain name Deeply.xyz is for sale | DAN.COM

The domain name
Deeply.xyz
is for sale!

DOListed by
DomainGear

Covered by our Buyer Protection Program

Get this domain
in less than 24 hours

Safe payments by our payment processor Adyen

Generic azelex