Christof + Mareth | Engagement Shoot

Posted by Juné Joubert on November 29th, 2011

 

Christof and Mareth wanted a shoot in the city .. yeah! And so Christof even had to get dressed in the streets (: actually Mareth as well. Thanks guys! It was a lot of fun .. Ek sien uit na julle troue die 28ste Januarie! Binnekort!!

Tags: ,

15 Responses to “Christof + Mareth | Engagement Shoot”

  1. UITSTEKEND! Wow, daai kleure!! GOEIE WERK!! baaaie oulike fotos!!

  2. Sjoe maar dis beautiful, baie baie dankie ons het dit vreeslik baie geniet. Het omtrent pret gehad.

  3. Gourgious foto’s ag maar julle is oulik,June absolute puik werk!!!!

  4. Ek sommer in trane!!!! Beautiful!!! Stoffel kan vreeeeslik lucky wees om so sexy vrou te kry! Kani wag vir die troue nie..xxxx :)

  5. Wow…dis regtig ongelooflik mooi. Merfie en Stoffel, julle is pragtig. Juné, dankie dat jy hierdie twee spesiale mense so mooi vasgevang het. Kan nie wag vir die troue nie. :)

  6. Wow wow wow! Mareth en Christof, julle lyk stunning! Wow….

  7. Wow stunning june wie het ooit geweet die city kan so magical wees love die foto’s!!kan nie wag om die trou foto’s te sien nie!!kyk dan gaan mareth dam eers pose!!;)

  8. Ellen le Roux

    WOW, beautiful! Ek dink ek en Andro moet vir ‘n tweede shoot kom! Pragtig!

  9. Dis ongelooflike mooi julle tweetjies! Sien baie uit om die troufoto’s te sien, julle fotograaf neem stunning foto’s!

  10. What absolutely beautiful pictures….like true professional models!!!!

  11. Annerie Logan

    sjo June, dis stunning!!!

  12. Wow Mareth, you look stunning! It is beautiful pix!

  13. Louise van Tonder

    Wow Mareth – jul fotos is awesome – lanklaas sulke mooi fotos gesien – jus love it!!!

  14. Totally amazeballs! Wow dis bitter mooi! Vat 2 baie spesiale mense om ‘n besige stad in ‘n romantiese set te verander!

  15. Sjoe, ek is mal oor die fotos. Julle lyk pragtig saam.

Leave a Comment