Brendon + Vasti | Laatson, Porterville

Posted by Juné Joubert on April 5th, 2012

Brendon & Vasti booked me about two years ago! So we had some good time to get to know each other a bit, and to have, which turned out to be a very adventurous, engagement shoot .. you can see it here. (: The whole event even feature in their “wedding day news paper” named “Sewe Sakke Sout”. This couple is fun. And I mean VET PRET. Every time I get an email from Vasti, I know I’m gonna get some grins while reading it. Friendliest and most relaxed couple ever. Thank you!! ;)
And I believe that is exactly why they are such good friends in their relationship.. a goooood recipe to have.

Hoop julle geniet dit so baie soos ek het…

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die hongerkrampe het ingeskop …. (:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Selfs wanneer ek romantiese shots probeer vasvang, is Brendon alweer besig met grappe (:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

I don’t have all the service providers’ details, but please email, or comment on this blog, and I’ll gladly include it (:

Photography Assistant : Anné
Flowers & Decor : Prickly Pear
Venue : Laatson, Porterville
Make-up : Marietjie Hurter
Wedding Car / Kombi : Classic Kombis
Wedding Cake : Choc ‘n Cherry
Wedding Newspaper : Madré Kohn

Tags: , ,

9 Responses to “Brendon + Vasti | Laatson, Porterville”

  1. JY.IS.FANTASTIES!!!! june dis soooo mooi.. wow wow wow… ek weet nie wat om nog te se nie.. mar dis beeldskoon mooi!! en wat ‘n fantastiese couple! hierdie twee gan nog BAIE pret he – baie geluk brendon en vasti!!

  2. Vasti en Brendon….die fotos is so pragtig julle. Julle is ‘n fantastiese couple, met baie liefde en vreugde tussen julle, dis so duidelik in die fotos.
    June Joubert – die fotos is soooo mooi – jy het Vasti en Brendon ‘gecapture’ nes hulle is.
    Cxxxxx

  3. Ooooeeeee Vasti & Brendon – stunning!!! Kan sommer die pret sien!!

  4. Vasti/Brendon, Baie Geluk met julle groot dag. Die foto’s is PRAGTIG!! Vasti – jy het beeldskoon gelyk en Brendon – jy grapjas soos altyd!

    Geniet elke oomblik en ons wil al die stories hoor as ons mekaar weer sien.

    Liefde en Groete

  5. Anne-Marie

    Pragtig, pragtig, pragtig!!! Foto’s net so prettig soos julle 2’kies is!!
    Mag julle huwelik net die mooiste en beste inhou!!!
    June Joubert, wel gedaan!! :)

  6. Anne-Marie

    Pragtig, pragtig, pragtig!! Mag die toekoms altyd soveel pret en plesier vir julle inhou as julle troudag!! Dit was heerlik om dit met julle te deel! :)
    June, wel gedaan!!

  7. June, baie dankie vir weereens ‘n ongelooflike adventure!! Ek wonder net wat van die foto’s geword het van ons ringe op die kombi se dak….?? Is soooo opgewonde om die res te sien. Jy is ongelooflik kreatief!!

  8. @ Vasti – dis ‘n groot plesier! bly julle geniet dit – daardie ringfoto sal ek nie vergeet om in te sluit by die res nie!! ;)

  9. Wow! Sommer geweet hierdie gaan ‘n lekker makietie wees! Was so lekker om ook ‘n klein deeltjie te kon uitmaak van julle groot dag. Hoop die mense het die koerantjie geniet! June, die fotos is fantasties.:-D

Leave a Comment