Anthonie + Corlischa | Royal Hotel, Delsma Farm, Riebeeck Kasteel

Posted by Juné Joubert on April 15th, 2011

Anthonie en Corlischa is getroud! EN dit was ‘n FANTASTIESE dag! (:

They truly had a splendid day, full of love, obviously, but more than normal love.. Friends, family and God, all having a big celebration together, and it was gorgeous!
I’m honored to could have been a part of it all..
The ceremony was at the Royal Hotel, and the reception at the awesome new venue, Delsma Farm (also see some photos of Delsma here).

Baie baie baie dankie julle – dit was ‘n vreeslike lekker dag – en julle is stunning!

En toe vra ek haar om aan Anthonie te dink …. (sien haar reaksie onder… soooo oulik en verlief!)

Corlischa was van begin tot einde vol uit-die-maag-uit-lag!

 

Onder: Anthonie het haar verras met die familie-wapen op sy “cufflinks” – sy was MAL daaroor – well done.

 

Hy wou so graag op die spoorlyn lê (: You guys were GREAT fun!

………………………………………………………..

Click here to see some more ….

 

Tags: , , , ,

17 Responses to “Anthonie + Corlischa | Royal Hotel, Delsma Farm, Riebeeck Kasteel”

  1. Carla & Neethling

    ABSOLUUT ASEMROWEND! Ons is so lief en opgewonde vir julle avontuur! Julle liefde blom en is so tasbaar en opsigbaar in hierdie kiekies. June, ek is spraakloos. Jy is so talentvol!

  2. gorgeous june! daar is soveel liefde en lewe in hierdie fotos! regtig beautiful :)

  3. Hoe spesiaal om ‘n glimpse van julle te sien en wat ‘n viering! Baie geluk Corlischa & Anthonie, ‘n voorreg om so stukkie glorie te sien. Bless julle! Dankie June, jy is fantasties.

  4. My hart is so seer dat ek die troue gemis het… maar deur die fotos voel dit of ek tog daar was. Anthonie en Corlischa.. ek bid vir julle net die mooiste toe.. God is waarlik in en om julle!!
    June, ek het nie woorde nie… want jou talent het werklik nie einde nie – dis ongelooflik vriendin! Hou so aan**

  5. June, Baie Dankie!! Jy het die ‘awesome’ Ewigheidsfees van Liefde vasgevang! Die fotos is pragtig!

  6. Well Done, vriendin!!! Sulke stunning foto’s. dit raak net mooier & mooier & mooier!! Corlischa, julle was die mooiste, stralendste couple!! Was so ‘n great dag!! & die kos!!! dit was amazing!! Hoop jul het Thailand terdee geniet;)
    PRAGTIG, JUNE!!!!!Trots op jou!!!

  7. Willie, Annerine, Fritz en Heleen

    Wow, julle!!! Ons sit alma hier in Ellisras en kyk na julle ongelooflike fotos! June- die fotos vertel ‘n pragtige storie! Julle is werklik ‘n beeldskone paartjie!! baie liefde

  8. June, these photos are absolutely beautiful and captured the wonderful God filled joy and love that was evident between Anthonie and Corlischa and all the family and friends gathered there. Truly you have a God given talent _ keep capturing the joy of love x x

  9. Landi Bredenhann

    Dis pragtig. Dankie dat ek ook die voorreg het om die pragtige dag met julle te deel op hierdie manier.

  10. Vrekit June! ongelooflike mooi foto’s – well done! ek loooove die bruid se styl- pragtig!!

  11. Ongelooflik mooi Juné!!

  12. uh-huh diti fair nie julle so stunning en nog so jong en ek al oud en vol plooie….Julle twee kan goed geldmaak jong! Skryf in vir kompetisies bv. Die mooiste SA Bruid, Modelwerk ens ens ens julle sal, saam, lag-lag die wenners wees.
    Mag die Here julle huwelik Seen dat dit altyd so Rein, skoon en liefdevol sal bly soos op hierdie Heugelike dag. Moet nooit die Glas en Glorie wat God aan julle gegee het laat sluimer nie. Baie, Baie geluk en Vrede.

  13. Anthonie & Corlischa – julle het absoluut stunning gelyk op die troue! Mag God jul ryklik seën vir die toekoms en mag jul mekaar aanvul. Baie geluk! Bly julle het die honeymoon geniet! Was net ‘n plesier om met jul te werk!

  14. Jane Langhorne

    Wow! Wonderful photographs, thank you for sharing them with your friends in England. You look stunning & so happy.Lots of love from Jane & all who know you at Brighton College.

  15. wow! ek is sonder woorde!!!
    die foto’s is ongelooflik mooi! kan nie wag om dit op my site te laai nie. dit was sooooo lekker om julle makeup te doen en die dag saam met julle te deel!

    in awe!

    june, jy is great!

  16. Awesome foto’s julle. Was ongelooflik om deel te wees van julle groot dag! Mag die aardse tyd vorentoe net so ‘n plessier wees vir julle. Dankie vir julle twee se vriendskap!

  17. This is absolutely GORGEOUS!!!!!!!

Leave a Comment